3 Bedroom house in Wilkoppies - RR480723, 18 Ametis Street

R 11,000 Want to pay off your deposit? Check out Deposit Guarantee

Listing no longer availble

This listing is no longer available to rent. View similar properties in Wilkoppies.

Property Details

  • 3 bedrooms
  • Floor Area: +/- 230
  • 1 dining areas
  • Lapa
  • 2 bathrooms
  • Land Area: +/- 1000
  • 2 garages
  • house
  • 2 lounges
  • Air con

Property Description

Lieflike, netjiese gesinswoning by Wilmed, naby Pick-'n-Pay in 'n gesogte area. Geplaveide areas is omring deur 'n groen tuin met struike en gevestigde bome. Die drie slaapkamers word aangevul met twee badkamers waarvan een en-suite tot die hoofslaapkamer is. Die drie leefareas (lugversorgde sitkamer, eetkamer en woonkamer) voltooi die huis verder vir 'n gemaklike leefwyse. Die kombuis het ook 'n aparte opwas area. Die dubbelmotorhuis het 'n deurgang na die huis vanaf die geplaveide area. Buitekant is 'n pragtige geplaveide lapa. Daar is verder ook 'n buite kamer en buite toilet asook 'n tuinhuisie vir toerusting en gereedskap. Die huis is min of meer 230 vierkante meter en die erf min of meer 1000 vierkante meter.

This listing has been viewed 0 times in the last 30 days.

Points of Interest near WILKOPPIES, 18 Ametis Street radius


Quick Search for property to rent: e.g. 3 bed flat to rent in centurion; or by reference number e.g. E12345