5 Bedroom House in Doringkloof

R 1 950 000 Negotiable

Peter Aspeling

Asap Properties-ASAP Property Agents

Offer Pending

5 Bedroom House in Doringkloof

R 1 950 000 Negotiable

5 Beds
3 Baths
2 Garages
Floor Area 340 m²
Land Area 1000 m²
Rates R 950

Groot 2 slaapkamer woonstel (Tuinwoonstel - Nie om boude motorhuis nie) met pragtige 3 Slaapkamerhuis met die mooiste gesinsonthaalarea. Voeg daarby 'n ruim eetkamer, aparte sitkamer en studeerkamer/4de slaapkamer.

Die woonstel word eerste genome want dit is spesiaal gebou vir spesiale ouma met verbinding na die huis. Die woonstel het ruim woonarea sodat groot meubels daarin kan pas.

As jy by die huis inkom kry jy daardie mooi gevoel, maar as jy in die reuse onthaalarea instap dan soek jy plek om jou voete onder 'n tafel in te sit en reg te maak vir kuier om te bly of bly asof jy eintlik by jouself kuier. Kyk gerus na die foto's en dan kom kyk jy hoe lyk 'n groot huis met woonstel wat jy vir wie ookal kan gebruik of sommer met gemak te verhuur vir sowat R6000 per maand.

Daar is twee ruimmotorhuise met afstandbeheer en voldoende parkeerplek vir die woonstel se inwoners.

Hierdie huis het die regte adres, want die Laerskool is net om die draai en so ook Centurion Mall en die Gautrein stasie en sommer al die toegangroetes na die hoofweë wat Centurion omsingel.

Binne een kilometer sien jy die huiskrane staan wat besig is om reuse geboue, winkels en kantore naas die groot Centurion Mall op te rig. Dit sê net een ding groot groei en dus ook allemintige groei in pryse van die huise wat net ver genoeg is om steeds naby genoeg te wees.

Ek wys jou graag een van die beste beleggings in die area en dan maak jy 'n respektabele aanbod vir die eienaars wat se kop net Kaap toe staan. Wie neem hom kwalik, maar as jy dan jou brood en bottertjies hier moet verdien woon te minste in 'n huis wat jou vakansie se gedagtes gee.

Sien die foto's en dan sien ek jou sommer gou voor jy die kans verbrou.

Read More

Key Property Features

5
Bedrooms
3
Bathrooms
2
Dining Areas
2
En-suite
2
Garages
2
Lounges
Alarm
BIC
Entrance Hall
Family Tv Room
Fenced
Finishes
Fireplace
Garden Cottage
Kitchen
Laundry
Paving
Pets Allowed
Satellite

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.5% for 20 years
Apply for a Home Loan
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Need an Attorney?

Snyman de Jager Centurion

Experience Centurion East

This suburb has become a ‘lifestyle of choice’ for many who don’t want to live in Johannesburg or Pretoria, yet need easy access to both. There are many lifestyle estates in the area which offer residents a good selection of safe, high quality property options. These gated villages have attracted a cosmopolitan community and Centurion functions as something of a mini city of its own. Although it retains a country-feel, residents can be on one of the major roadways to the big cities within minutes.

Find out more about Centurion East

5 Bedroom House in Doringkloof

R 1 950 000 Negotiable

Contact Agent

Sending Message...

Apply for a Home Loan

Contact
Agent