3 Bedroom Duplex in Lyttelton Manor

R 1 349 000 Negotiable

Peter Aspeling

Asap Properties-ASAP Property Agents

3 Bedroom Duplex in Lyttelton Manor

R 1 349 000 Negotiable

243 von willich
3 Beds
2 Baths
Floor Area 168 m²
Land Area 264 m²
Rates R 768
Levy R 720

'n Lekkerbly huis reg geprys om gou te verkoop. Jy kan gerus kom kyk, want jy gaan geniet wat jy sien. Genoeg ruimte vir 'n gesin met twee groot kinders of die plek vir die mens wat op 'n drafstap werk en nie te veel tyd vir 'n groot tuin het nie.

Die huis maak voorsiening vir lekker onthaal met die ekstra groot vetrek langs die voordeur en ook die lekker patio direk daarnaas. Die gaste badkamer hou jou woonarea op die eerste verdieping privaat. Die kombuis gee jou plek vir jou implimente en yskaste.

Om die draai is die Gautrein stasie en die Centurion Mall en aan die anderkant is die Plant Ranche en die nuwe mall langs jean laan wat groei en groei.

Verskeie skole is naby en so ook die onderskeie toegangspaaie wat Centurion omring.

Wees baas van jou eie vol titel huis wat tussen jou lekker bure se huise staan vir maksimum sekuriteit sonder om privaatheid prys te gee.

Maak gerus 'n afspraak en kom sien van die netjieste en mooiste huise in Centurion. Maak die eienaar 'n onweerstaanbare aanbod en trek net in en leef lekker in die pragtige area. U sal ook opmerk dat verskeie kantoorblokke nou verrys om die kompleks en dit verhoog die veiligheid en en veral die waarde gaan groei teen 'n tempo wat die eienaars bly sal maak.

Read More

Key Property Features

3
Bedrooms
2
Bathrooms
2
Covered Parkings
1
Dining Areas
1
En-suite
1
Lounges
Access Gate
Air Con
Alarm
BIC
Electric Fencing
Family Tv Room
Fenced
Garden
Guest Toilet
Intercom
Kitchen
Laundry
Patio
Paving
Pets Allowed
Satellite
Storage

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.5% for 20 years
Apply for a Home Loan
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Need an Attorney?

Snyman de Jager Centurion

Experience Centurion East

This suburb has become a ‘lifestyle of choice’ for many who don’t want to live in Johannesburg or Pretoria, yet need easy access to both. There are many lifestyle estates in the area which offer residents a good selection of safe, high quality property options. These gated villages have attracted a cosmopolitan community and Centurion functions as something of a mini city of its own. Although it retains a country-feel, residents can be on one of the major roadways to the big cities within minutes.

Find out more about Centurion East

3 Bedroom Duplex in Lyttelton Manor

R 1 349 000 Negotiable

Contact Agent

Sending Message...

Apply for a Home Loan

Contact
Agent