7 Bedroom House in Lyttelton Manor

R 3 300 000 Negotiable

Peter Aspeling

Asap Properties-ASAP Property Agents

7 Bedroom House in Lyttelton Manor

R 3 300 000 Negotiable

7 Beds
4 Baths
4 Garages
Floor Area 560 m²
Land Area 2157 m²
Rates R 1200

WOW BESIGHEIDSREGTe as jy wil. Die erf is groot 2157 Vk.M en daar is twee groot huise asook 'n ruim woonstel by die kleiner een van die twee huise.

Elke huis asook die woonstel het sy eie LAPA dus 3x Lapa's soos jy op die foto's sal kan sien. Al drie groot en mooi tot erg mooi.

Die groter huis is op sy eie erf (nie onderverdeel nie, maar tog geskei met muur.) Hy is binne gemoderniseer met sement en hout vloere en 'n kombuis met sement kaste en selfs die werkoppervlakte rondom die gas stoof is gladde sement. Daar is drie groot kamers en ruim studeerkamer. Drie baie groot leefareas waarvan twee met gemak omgeskakel kan word in nog twee slaapkamers vir 'n ideale gastehuis.

Die tuin met klein swembad en visdamme het 'n groot tuin en die totale grote van die erf is +- 1400vk.meter. Die lapa en omgewing is baie mooi. Die huis het twee ingange vanaf die straat waarvan die hoof een elktronies beheer word.

Die tweede huis is droom mooi vir mense wat net van baie baie mooi hou. Verledejaar is daar R600000 spandeer in sy opgradering asook die reuse lapa waarvan die kante kan afrol as die weer minder lekker is. 11.5 meter x 4.5 meter. Hout vloere wat soos 'n dek gebou is.

Twee hekke afslandbeheerd na Cliftonlaan

Sy leefarea en ruim kombuis loop met deur en hout paadjie na die lapa. Die kombuis is oop plan soos ook die ander twee kombuise. Almal het gas stowe en elektriese oonde en net van die beste.

Die huis se kamers is baie mooi met die hoofslaapkamer mooier as op die foto's. Deur 'n instapkas (deurstapkas) gaan jy na 'n ruim en baie mooi badkamer.

Netjies weggesteek in die kruidenierware kas is 'n stel trappe wat lei na die woonstel op die eerste vloer. Hier betree jy weer 'n total ander styl uit die Griekse era. Groot leefarea, groot badarea met oopplan en jakusi bad.

Jy kyk af op sy eie private lapa met eie karate waaruit 'n eie privaat tuin loop.

Sien is glo. Kom kyk self en sit ten minste een uur opsy. Gastehuis; kantore; spreekkamers.

Read More

Key Property Features

7
Bedrooms
4
Bathrooms
4
Covered Parkings
2
Dining Areas
2
En-suite
4
Garages
3
Lounges
2
Storeys
Access Gate
Alarm
Built In Braai
BIC
Deck
Electric Fencing
Entrance Hall
Family Tv Room
Fenced
Finishes
Fireplace
Flatlets
Garden
Kitchen
Lapa
Laundry
Pantry
Patio
Paving
Pets Allowed
Pool
Satellite
Scullery
Study
Walk In Closet

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.5% for 20 years
Apply for a Home Loan
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Need an Attorney?

Snyman de Jager Centurion

Experience Centurion East

This suburb has become a ‘lifestyle of choice’ for many who don’t want to live in Johannesburg or Pretoria, yet need easy access to both. There are many lifestyle estates in the area which offer residents a good selection of safe, high quality property options. These gated villages have attracted a cosmopolitan community and Centurion functions as something of a mini city of its own. Although it retains a country-feel, residents can be on one of the major roadways to the big cities within minutes.

Find out more about Centurion East

7 Bedroom House in Lyttelton Manor

R 3 300 000 Negotiable

Contact Agent

Sending Message...

Apply for a Home Loan

Contact
Agent