5 Bedroom House in Midstream Estate

R 5 790 000

Jemima Badenhorst

Midteam Real Estate-Midteam Management Services

5 Bedroom House in Midstream Estate

R 5 790 000

1181 bamfort crescent
5 Beds
5 Baths
3 Garages
Floor Area 553 m²
Land Area 1035 m²
Rates R 1800
Levy R 1390

MODERN EN LUUKS

Die pragtige huis is gelee in die hartjie van die welbekende Midstream Estate. Die uitleg van die huis is goed beplan en die lowergroen tuin met sy swembad en besproeiing sal jou hart steel. Die vier en-suite kamers is perfek vir die uitgebreide gesin. Die gastekamer met sy eie badkamer, privaat tuintjie en eie ingang maak dit baie toeganklik vir gaste wat wil oorslaap. Die leef areas loop uit op die groot patio met sy ingeboude braai en net die plek om te onthaal. By die eetkamer vind jy 'n privaat binnetuin met n watervalletjie waar jy heerlik kan ontspan. Die drie motorhuise het ingeboude kaste en ekstra stoorplek. Dele van die huis het 'n sentrale klank stelsel wat baie gerieflik is. Die oopplan kombuis met sy groot opwas area sorg vir genoeg spasie om te bak en brou. Op die boonste verdieping is 'n TV kamer asook 'n groot studeerkamer. Die huis is loopafstand van die mooi parke asook die skole. By die ingang vind jy die Sasol motorhawe, karwas en die Sqaure@Midstream met al sy winkels en eetplekke vir jou gerief. Die Estate besit sy eie sekuriteits helikopter wat gereeld in die lug is en patroleer. Op die grens is dubbel sekuriteits mure met elektrifisering en lemmetjiesdraad met wagte wat patroleer. Die Mediclinic hospitaal is op jou voorstoep en is van hoogstaande gehalte en lewer puik diens. Midstream het vinnige toegang tot die snelweg en ander areas in die omgewing. Skakel my gerus om die pragtige huis te besigtig.

Spa bad in hoofslaapkamer

Sentrale klanksisteem in sekere vertrekke

Gasstoof

Garages : 3

Rates :R1800

Levies :R1390

Read More

Key Property Features

5
Bedrooms
5
Bathrooms
3
Garages

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.5% for 20 years
Apply for a Home Loan
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Experience Centurion East

This suburb has become a ‘lifestyle of choice’ for many who don’t want to live in Johannesburg or Pretoria, yet need easy access to both. There are many lifestyle estates in the area which offer residents a good selection of safe, high quality property options. These gated villages have attracted a cosmopolitan community and Centurion functions as something of a mini city of its own. Although it retains a country-feel, residents can be on one of the major roadways to the big cities within minutes.

Find out more about Centurion East

5 Bedroom House in Midstream Estate

R 5 790 000

Contact Agent

Sending Message...

Need a Home Loan?

Find out more
Contact a Consultant
Your Details
Sending message...

Apply for a Home Loan

Contact
Agent