4 Bedroom House in Eldoraigne

R 2 100 000 Negotiable

Peter Aspeling

Asap Properties-ASAP Property Agents

Offer Pending

4 Bedroom House in Eldoraigne

R 2 100 000 Negotiable

4 Beds
3 Baths
2 Garages
Floor Area 302 m²
Land Area 2000 m²
Rates R 980

Hierdie is die ware gesinshuis waarheen jy graag saans sal terugkom om te ontspan. Die huis is ook geleë in een van die stiller strate in die pragtige woongebied van Eldorainge

Vanaf die ontvangslokaal en die ruim gaste-sitkamer met sy houtplafon reg deur tot al die vertrekker kry jy die gevoel van ruimte. Net die kantoor is klein, maar 'n bietjie in 'n ander klas as die normale huiskantoor. Die hele huis het teël-vloerbedekking, behalwe twee van die voorste vertrekke met egte houtblokkie-vloere, wat mooi saamgaan met die hout plafonne.

Ondervloerse verhitting in die hoofslaapkamer en badkamer asook in die kombuis en studeerkamer. Dit kos geld, maar as die winter die slag regtig onder jou vel kom inkruip dan verhit die gedeeltes sommer die hele huis.

Die kombuis is ruim met behoorlike houtkaste en

die melamienafwerking is baie netjies.

Die tuin is besonders soos jy op die foto's sal sien en die swembad het selfs ekstra bedekking om die herfsblare buite te hou.

Die voorste derde van die tuin naaste aan die straat is bewapen met elektriese omheining en dan is daar ook 'n alarmstelsel en goeie veiligheisdeure.

Doen jouself 'n guns en kom kyk na die huis per afspraak. Moenie bang wees om 'n aanbod te maak nie, die eienaars kan ook uittrek sodra waarborge gelewer is, want hul het reeds voorsiening gemaak vir verblyf langs die Natalse kus.

Baie van die meubels sal ook gekoop kan word, indien die koper sou belangstel.

Verskeie skole is in die omgewing en die toegang na die hoofweë is gemaklik en vinnig te bereik.

Om die plek te sien, skakel gerus en ek wys jou 'n baie mooi en gerieflike gesinsinshuis waarin jy net kan trek en voluit begin lewe.

Ek kan jul byna enige tyd die mooi tuiste wys.

Read More

Key Property Features

4
Bedrooms
3
Bathrooms
4
Covered Parkings
1
Dining Areas
1
En-suite
2
Garages
2
Lounges
Access Gate
Alarm
BIC
Entrance Hall
Family Tv Room
Fenced
Finishes
Garden
Intercom
Irrigation System
Kitchen
Laundry
Paving
Pets Allowed
Pool
Satellite
Staff Quarters
Storage
Study

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.5% for 20 years
Apply for a Home Loan
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Need an Attorney?

Snyman de Jager Centurion

Experience Centurion West

With many estates dotted around the area, the gated village lifestyle is a popular choice. A sense of community and family abounds, and everyone seems to know each other at the local hang-outs. Situated near the N1 highway between Johannesburg and Pretoria, Centurion West offers a country living ambience not far from the big cities. Sparkling lakes and rolling hills make this area a golfer’s paradise. It’s a great outdoorsy way of life, with all the comforts of a city life.

Find out more about Centurion West

4 Bedroom House in Eldoraigne

R 2 100 000 Negotiable

Contact Agent

Sending Message...

Apply for a Home Loan

Contact
Agent