3 Bedroom Duplex in Hennopspark

R 1 190 000

Charl Nienaber

Keageoz Property Solutions-Keageoz Holdings

3 Bedroom Duplex in Hennopspark

R 1 190 000

3 Beds
2 Baths
1 Garages
Floor Area 175 m²
Land Area 220 m²
Rates R 615
Levy R 1950

Uitstekende geleentheid om 'n ruim dupleks eenheid, in 'n baie gewilde kompleks aan te skaf.

Hierdie eenheid bied u:

Boonste vlak

3 Ruim Slaapkamers, met gelamineerde houtvloere, ingeboude kaste en sekuriteits hekke. 2 van die 3 slaapkamers het 'n privaat balkon.

2 Badkamers, die hoofslaapkamer is en-suite.

Onderste vlak

Ingangsportaal.

Gaste toilet.

Aparte sit en eetkamer.

Ruim kombuis met hout kaste en afgesonderde gedeelte vir die wasmasjien, met koppelings, asook 'n binnehof wat bereik kan word vanaf die kombuis of vanaf 'n aparte hekkie.

Beide leefareas het 'n skuifdeur en sekuriteits hek, wat uitgaan op 'n lieflike ruim stoep.

Die tuin is maklik onderhoubaar en net groot genoeg om 'n brakkie of twee aan te hou en daar is 'n braai plek.

Die eenheid het sy eie motorhuis, wat toegerus is met 'n outomatiese oprol deur.

Daar is 'n swembad en tennisbane in die kompleks.

Die kompleks is baie sentraal geleë. Binne loop afstand van Afrikaanse Hoër- en Laerskole en naby aan meeste geriewe, hoofweë en inkopiesentrums.

Hierdie eenheid gaan beslis nie vir lank beskikbaar wees nie, so stuur vandag nog vir my 'n navraag en ek kontak u terug!

Read More

Key Property Features

3
Bedrooms
2
Bathrooms
1
Dining Areas
1
En-suite
1
Garages
1
Lounges
2
Storeys
Access Gate
Alarm
Balcony
BIC
Electric Fencing
Fenced
Garden
Guest Toilet
Intercom
Kitchen
Laundry
Pantry
Patio
Paving
Pets Allowed
Pool

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.5% for 20 years
Apply for a Home Loan
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Experience Centurion West

With many estates dotted around the area, the gated village lifestyle is a popular choice. A sense of community and family abounds, and everyone seems to know each other at the local hang-outs. Situated near the N1 highway between Johannesburg and Pretoria, Centurion West offers a country living ambience not far from the big cities. Sparkling lakes and rolling hills make this area a golfer’s paradise. It’s a great outdoorsy way of life, with all the comforts of a city life.

Find out more about Centurion West

3 Bedroom Duplex in Hennopspark

R 1 190 000

Contact Agent

Sending Message...

Apply for a Home Loan

Contact
Agent