3 Bedroom House in Rensburg

R 795 000

Heidi van Niekerk

Access Property Group

3 Bedroom House in Rensburg

R 795 000

3 Beds
2 Baths
2 Garages

Baie goed geprys!!

Die woning met sy heerlike sonstoep is nou teen ''n weggeeprys beskikbaar! Was voorheen ''n dagsorg. Die dagsorg gedeelte kan maklik in ''n woonstel omskep word, of weer 2 motorhuise word. Pragtige soliede eikehoutkaste in die kombuis met dubbel ooghoogte oond en aparte opwas area met plek vir ''n wasmasjien en skottelgoed wasser. Die eet/sitkamer is oopplan met die kombuis en TV kamer. Solar geiser is geinstalleer wat baie krag besparend is. Die huis staan op ''n groot hoek - erf, ten volle omhein met konkruit mure en elektriese heining. Daar is baie plek vir kinder voetjies of die ywerige tuinier. Die huis beskik oor ''n alarm stelsel en goeie veiligheids hekke en diefwering.

Read More

Key Property Features

3
Bedrooms
2
Bathrooms
1
Covered Parkings
1
Dining Areas
1
En-suite
2
Garages
1
Lounges
Alarm
Entrance Hall
Family Tv Room
Guest Toilet
Patio
Paving
Pets Allowed

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...

Photo Gallery

Heidi van Niekerk

Heidi

van Niekerk

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.5% for 20 years
Apply for a Home Loan
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

3 Bedroom House in Rensburg

R 795 000

Contact Agent

Sending Message...

Apply for a Home Loan

Contact
Agent