4 Bedroom House in Bryanston

R 4 950 000 Negotiable

Isobel McKenna

Fine and Country-Fine & Country Sandton

4 Bedroom House in Bryanston

R 4 950 000 Negotiable

bruton road
4 Beds
2 Baths
2 Garages
Floor Area 400 m²
Land Area 2060 m²
Rates R 1800
Levy R 1150

Uniek Suid-Afrikaanse kontreituiste met sandsteen-afwerking

.

Hierdie pragtige eiendom met sandsteen afwerking is geleë in een van Bryanston-Oos se toonaangewende beveiligde en versperde strate en is ideaal vir die koper wat op soek is na ‘n rustige, landelike lewenstyl met genoeg spasie en sekuriteit. Die 400vkm tuiste is omring met volwasse inheemse bome met ‘n oorvloed voëllewe en sal aanklank vind by natuurliefhebbers wat hou van ‘n ontspanne omgewing sonder tierlantyntjies.

.

Soliede, handgemaakte kiaat deure, natuurlike leiklip- en houtvloere, gietyster en houtafwerkings na bestelling gemaak, ruim onthaalareas met houtkaggels, ‘n kersiehout kontrei-kombuis en ‘n groot onthaalarea/ kothuis met addisionale potensiaal vir ‘n tuiskantoor, maak dit ‘n aantreklike en unieke opsie. Die perfek instandgehoude eiendom staan beslis uit tussen die ander residensiële eiendomme in die omgeving.

.

Die verkopers is aangetrek deur die vreedsaamheid and stilte sowel as die sekuriteit van die eiendom. Dit is seldsaam om ‘n stads eiendom te vind wat so sentraal geleë is maar nog steeds die gevoel van ‘n landelike lewenstyl bied.

.

Akkommodasie:

.

Ruim oopplan ontvangsarea met houtkaggel en oop dakkappe.

Oopplan eet area wat lei na kontrei-kombuis.

Kontrei-kombuis:

• Soliede kersiehout houtwerk

• Wynrooi-en-swart graniet werkoppervlakke

• Sentrale kookeiland met gasstoof

• Ingeboude Siemens oond

• Ruim pakplek

• Aparte opwas area met deurgang na dubbel motorhuis

.

Veilige slaapkamer area:

• Gaste toilet

• 4 Slaapkamers met uitsig op die tuin

• Hoof-slaapkamer met en-suite badkamer en ruim kaste

• Kelder

• 2 Vol badkamers

Kothuis:

• Tuiskantoor of personeel kwartiere

• Badkamer met stort

• Stoorkamer

• Groot studio/speelkamer met 8-sitplek kroeg en Jetmaster braaiplek

.

Buitemuurs:

• Groot houtdek met verhitte swempoel

.

Afgesonderde, waterwyse inheemse tuin met volwasse bome en ‘n oorvoed plante en struike wat ‘n groot verskeidenheid voëls aantrek

Read More

Key Property Features

4
Bedrooms
2
Bathrooms
2
Covered Parkings
1
Dining Areas
1
En-suite
2
Garages
2
Lounges
Access Gate
Alarm
Built In Braai
BIC
Deck
Family Tv Room
Finishes
Fireplace
Garden
Intercom
Irrigation System
Kitchen
Pool
Scullery
Staff Quarters

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.5% for 20 years
Apply for a Home Loan
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Experience Sandton

Sandton is a vibrant, modern neighbourhood that contains the richest square mile in Africa. It is the business gateway into Africa for many large corporations and attracts thousands of ambitious people seeking their fortunes. But Sandton is not just about big business, residents find plenty of time for leisure too. World class shopping centres, and a buzzing social scene are a huge hit with the young and young at heart. Perhaps surprisingly, there is a huge amount of green space in the area that residents take advantage of to exercise or just take a breather.

Find out more about Sandton

4 Bedroom House in Bryanston

R 4 950 000 Negotiable

Contact Agent

Sending Message...

Need a Home Loan?

Find out more
Contact a Consultant
Your Details
Sending message...

Apply for a Home Loan

Contact
Agent