1 ha farm in Montana Gardens

R 6 800 000

Theo Erasmus

Just Imagine Properties

1 ha farm in Montana Gardens

R 6 800 000

7 Beds
3 Baths
Floor Area 350 m²
Land Area 1 ha
Rates R 5500

Ontwikkelaars Geleentheid.......Lodge.

Plot, gelee in Montana Gardens, Pretoria.

10 006 sqm.

Groot grasperk met baie bome / skadu.

19 mm gruis klippies toegangspad met plaveisel parkeerareas.

Bestaan uit hoofgebou, ???n rondawel en 6 aparte leefeenhede met informele ontspanningsarea.

Geen grondpad na of vanaf plot.

Hoofgebou

350 sqm, met 48 000 BTU lugversorging.

Kan en mag gebruik word vir funksies, konferensies of as komunne ensovoorts.

Het 3 toilette en 4 storte met 7 aparte vertrekke wat vir vele doeleindes gebruik kan word.

DSTV skottel is geinstaleer en ingesluit.

Privaat omheinde tuin van 140 sqm met braaiarea van 27 sqm.

Word tans gebruik as ???n woning.

Rondawel

Grasdak rondawel met 16 000 BTU lugversorging.

45 sqm (uitgesluit boonste vloer area gepas vir vele doeleindes).

Vol gemeubileerd.

Breek goed en linne is ingesluit.

Aparte Leefeenhede

3 x Chalets van 40 sqm elk.

3 x Chalets van 38 sqm elk.

Al 7 (ingesluit rondawel) is ten volle gemeubileerd.

Breek goed en linne is by almal ingesluit.

Al 7 het eie DSTV dekodeerders en skottels met hotel pakette.

Waskamer 10 sqm met 2 x automatiese wasmasjiene.

3 Wasgoedlyne.

Dam met eende en braai-area sentraal tot leefeenhede.

Informele ontspanningsarea

Buite braai-area met sand en hangmatte vir onthaal ??? en ontspanning.

Ekstra fasiliteite

3 motor afdakke van 45 sqm elk.

3 skadunet afdakke en ruim oop parkering.

Buite afdak No. 1 = 12sqm

Buite afdak No. 2 = 18sqm

Buite afdak No. 3 = 30sqm

Onderdak werkers spoeltoilet buite.

Ekstra inligting:

Baie sterk boorgat.

Ten volle omhein.

Baie goeie buite alarmstelsel.

Swaardiens inganghek met Centurion D5 motor.

Baie sekuriteitsligte regoor eiendom.

Alle vensters en buite deure het stewige diefwering.

Interkom van hek na hoofgebou.

Krag-opwekker ingesluit.

Water/ ligte/ erfbelasting/ 4 dromme en rommelverwydering = R 5 500 pm.

Genoeg Elektrisiteit vir instandhouding van huidige fasiliteiete.

Read More

Key Property Features

3
Bathrooms
7
Bedrooms
1
Dining Areas
1
Lounges
Entrance Hall
Family Tv Room

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.5% for 20 years
Apply for a Home Loan
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Experience Northern Pretoria

Northern Pretoria is a quiet suburb that lies nestled virtually in the foothills of the Magaliesberg. Almost in a world of its own, with its subtropical climate. The smallholdings that made up the area have been transformed into a lively neighbourhood with hospitals, shopping centres, restaurants and coffee shops.

An estate in Northern Pretoria
Find out more about Northern Pretoria

1 ha farm in Montana Gardens

R 6 800 000

Contact Agent

Sending Message...

Apply for a Home Loan

Contact
Agent