20 ha farm in Klipkop

R 5 500 000

Osie van Niekerk

Apple Property Connection-Global House East

20 ha farm in Klipkop

R 5 500 000

farm for sale
1 Beds
1 Baths
4 Garages
Land Area 20 ha
Rates R 700

Enorme stoor, goeie infrastruktuur

Op 10 ha mooi bosveld teen Lynnwoodweg verlenging. Drie grense is deeglik elektries omhein (nog 10 ha kaal bosveldgrond aangrensend te koop. 20 ha gesamentlik omhein). Stoor is van hoogstaande kwaliteit met sementvloer, krag 50 KVA en opgradeerbaar volgens Eskom te Petit. Industriele ligpunte, 2 inloop kluiskamers vir stoorkamers en hoe roldeure. Baie hoe dak vir hyskraangebruik indien nodig.

Ideaal vir verspreidingsdepo in alle rigtings nl. Oos Rand en OR Tambo Lughawe (R25) en dan Natal op die N3, Mpumalanga (N4) en Johannesburg en verder op die N1

Baie ruimte en draaiplek vir Interlink vragmotors. Niks meer as 15 minute tot in Pretoria middestad. Alles op die teerpad van Lynnwoodweg verlenging en bestem vir toekomstige opgradering na dubbelpad.

Groot gronddam (reenwater) en Acacia bosveld. Ideale plek om ook 'n droomhuis of naweek wegbreekplek te bou.

Read More

Key Property Features

1
Bathrooms
1
Bedrooms
8
Covered Parkings
4
Garages
Alarm
Flatlets
Kitchen
Staff Quarters

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...

Photo Gallery

Osie van Niekerk

Osie

van Niekerk

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.5% for 20 years
Apply for a Home Loan
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Need an Attorney?

Snyman de Jager Menlyn

20 ha farm in Klipkop

R 5 500 000

Contact Agent

Sending Message...

Apply for a Home Loan

Contact
Agent