9 ha farm in Rietfontein

R 3 500 000

Osie van Niekerk

Apple Property Connection-Global House East

9 ha farm in Rietfontein

R 3 500 000

3 Beds
2 Baths
3 Garages
Floor Area 500 m²
Land Area 9 ha
Rates R 400

10 ha pragtig ontwikkelde leefstyl hoewe

Rietfontein hoogte langs Bashewa Landbou Hoewes. Groot plaashuis nuut oorgedoen. Mooi versorgde tuin en besproeiing. Hierdie netjiese eiendom bied u:-

Hoofhuis

3 Slaapkamers, 2 en halwe badkamers, verskeie leefareas,

Studeerkamer, instap linnekas

Groot stoep, swembad en lapa

Groot instap spens, instap kluis en ondervloerse verhitting.

Woonstel

Oopplan leefarea, kombuis en badkamer.

Stoor

300 vierkante meter & nog 2 kleiner store

Water

Sterk boorgat is toegerus en pomp in 3 x 10,000l watertenks besproeiing m.b.v drukpomp, asook 2 x 5 000l watertenks vir huis.

Lande

44 Pekaneutbome in produksie

5ha aangeplante eragostis word 2 x jaar gesny.

Goeie sekuriteit

5 Kamers met huurinkomste van R4 500 per maand.

Toegang met teerpad wat uit Garsfonteinweg se verlenging uitdraai.

B.T.W bereken teen 0% koers, indien kopers nie vir B.T.W geregistreer is nie, moet 14% B.T.W by die prys gevoeg word. Plot is onderverdeelbaar in twee gedeeltes wat dit ook 'n baie goeie beleggings en/of ontwikkelings opsie maak

Read More

Key Property Features

2
Bathrooms
3
Bedrooms
3
Covered Parkings
1
Dining Areas
3
Garages
1
Lounges
Pets Allowed
Pool
Study

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...

Photo Gallery

Osie van Niekerk

Osie

van Niekerk

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.5% for 20 years
Apply for a Home Loan
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Need an Attorney?

Snyman de Jager Menlyn

9 ha farm in Rietfontein

R 3 500 000

Contact Agent

Sending Message...

Apply for a Home Loan

Contact
Agent