5.8 ha Smallholding in Kameelfontein and surrounds

R 2 095 000

J.p. Prinsloo

Promaq Properties

5.8 ha Smallholding in Kameelfontein and surrounds

R 2 095 000

nagapie street
4 Beds
4 Baths
2 Garages
Land Area 6 ha

Die uitsig is asemrowend, die eiendom nog beter en die ligging fantasties!

Jul soektog eindig hier: Pragtige 4 slaapkamer / 4 badkamer eiendom wat nuut oorgedoen is:

Ruim kombuis met nuwe kaste, en aparte opwas-area. Genoeg plek vir vrieskaste, wasmasjien, tuimeldroer ens.

Die TV/ Leefarea loop deur na ''n toegeboude braaikamer met ''n gastebadkamer spesifiek vir onthaalgemak. By die swembad is daar ''n oop patio waar die kinders kan baljaar!

Die ruim hoofslaapkamer met sy en-suite badkamer & instap aantrekkamer is 100% privaat van die res van die woning en stap ook uit in die bosveld.

Die boonste verdieping bied 2 slaapkamers (1 kan ook dien as ''n studeer of hobby room) en ''n balkon met ''n uitsig wat u self moet beleef!

Dubbel motorhuis met ''n gereedskapkamer voeg verder waarde tot die eiendom.

Die grondpad van ongeveer 2,5km maak dit alles die moeite!

Magalieswater voorsien goeie kwaliteit water en krag direk van Eskom - 3 fase!

Defnetief die moeite werd om te kom kyk!!!!!!

Read More

Key Property Features

4
Bathrooms
4
Bedrooms
2
Garages
2
Storeys
Access Gate
Balcony
Borehole
Built In Braai
BIC
Deck
Entrance Hall
Family Tv Room
Fenced
Guest Toilet
Kitchen
Patio
Pets Allowed
Pool
Scenic View
Scullery

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.5% for 20 years
Apply for a Home Loan
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

5.8 ha Smallholding in Kameelfontein and surrounds

R 2 095 000

Contact Agent

Sending Message...

Apply for a Home Loan

Contact
Agent