Farm with House in Fochville

R 6 300 000 Negotiable

Freddie de Beer

Freddie De Beer Eiendomme

Farm with House in Fochville

R 6 300 000 Negotiable

3 Beds

'n Bees- en mielieplaas, grootte 467 ha, huidige mielielande in gebruik 105 ha, aangeplante weiding (Smutsvinger en Oulandsgras) 170 ha, weiding huidiglik 192 ha, drakrag is 3 ha per G.V.E., 2 toegeruste boorgate, waarvan een boorgat 10000 liter per uur kan lewer en ongeveer 2½ ha lande besproei. Elke kamp het 'n sementdam met 'n krip vir watervoorsiening aan die beeste. Daar is 'n voerkraal vir 200 beeste wat met 'n alarm beveilig is. Daar is baie goeie beeshanterings geriewe en ook 'n elektroniese skaal, baie goeie store, netjiese grensdrade, fasiliteite vir nekbande met sensors vir beesbeskerming, 'n 3 slaapkamer huis en ook werkershuise.

Read More

Key Property Features

3
Bedrooms
2
Covered Parkings

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...

Photo Gallery

Freddie de Beer

Freddie

de Beer

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.5% for 20 years
Apply for a Home Loan
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Farm with House in Fochville

R 6 300 000 Negotiable

Contact Agent

Sending Message...

Apply for a Home Loan

Contact
Agent