3 Bedroom House in Kranspoort

R 1 200 000

Willemien Badenhorst

Seeff-Middelburg

3 Bedroom House in Kranspoort

R 1 200 000

3 Beds
2 Baths
2 Garages
Floor Area 190 m²
Land Area 2035 m²
Rates R 745
Levy R 863

Kranspoort bied alles waaroor jy kan droom as jy rustigheid, die natuur en wildslewe verkies. Kranspoort is geleƫ 45km noord oos van Middelburg, Mpumalanga, in 'n pragtige bosveldarea. Die bekende Loskopdam is slegs 5km vanaf Kranspoorthek. Die eienaars en inwoners is dit eens dat hierdie 'n ware paradys is waar hulle die natuur en die skepping ten volle kan geniet. Kom geniet die Bosveld vanaf jou stoep... hierdie huis is die ideale naweekplek om bietjie tot stilstand te kom.

Die pragtige uitsig oor die omgewing se berge en klowe, asook die zebras se mannewales en die gereelde kuier deur die kameelperde, maak hierdie koop die beste leefstyl belegging wat jy kan doen! Kom sit vannaand onder die sterre by die bom en kom ervaar dit self. Die huis bied voldoende plek vir jou en gaste... kom kyk self!

Read More

Key Property Features

3
Bedrooms
2
Bathrooms
1
Dining Areas
2
Garages
1
Lounges

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...

Photo Gallery

Willemien Badenhorst

Willemien

Badenhorst

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.5% for 20 years
Apply for a Home Loan
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

3 Bedroom House in Kranspoort

R 1 200 000

Contact Agent

Sending Message...

Need a Home Loan?

ooba

Find out how much you can afford, or get prequalified for a home loan today.

We find the money, you find the house!

Contact a Consultant
Your Details
Sending message...

Apply for a Home Loan

Contact
Agent