4 Bedroom House in Kranspoort

R 955 000

Renette Hill

Seeff-Middelburg

4 Bedroom House in Kranspoort

R 955 000

4 Beds
2.5 Baths
Land Area 1437 m²
Rates R 456
Levy R 863

Hierdie is die geleentheid om die eienaar te word van n eiendom in n Cul de Sac, hoog teen die berg met n uitsig oor Kranspoort Vakansiedorp. Die erf van 1437m grens aan die parkgedeelte van Kranspoort. Daar is twee eenhede op die erf. Die hoof eenheid het twee slaapkamers en twee badkamers, n kombuis met n klein leefarea. Die tweede eenheid het 'n groot oopplan slaapkamer met n loft geskik vir n slaapkamer met n gaste toilet. Die braai en kuierareas is tussen die twee eenhede met mooi klippaadjies wat die eenhede verbind. Hierdie plek het ongelooflike potensiaal en die ligging is onverbeterlik. Skakel my vandag vir n afspraak.

Hierdie is die ideale geleentheid om n nuwe begin te maak. Kom koop hierdie huis hhog teen die berg met n pragtige uitsig. Vir golfspelers is daar op Kranspoort n baie gewilde golfbaan, ontwerp deur Matchovich en Hayes wat gereken word onder een van die top 10 9-putjie bane in die land. F orever Resort Loskopdam is slegs 5 km vanaf Kranspoort hek geleƫ waar daar boo ry,hengel, n heerlike restaurant en ander fasiliteite beskikbaar is.

Read More

Key Property Features

4
Bedrooms
2.5
Bathrooms

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.5% for 20 years
Apply for a Home Loan
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Similar Property for Sale in Kranspoort

4 Bedroom House in Kranspoort

R 955 000

Contact Agent

Sending Message...

Need a Home Loan?

ooba

Find out how much you can afford, or get prequalified for a home loan today.

We find the money, you find the house!

Contact a Consultant
Your Details
Sending message...

Apply for a Home Loan

Contact
Agent