1435 m² Land available in Kranspoort

R 260 000

Renette Hill

Seeff-Middelburg

1435 m² Land available in Kranspoort

R 260 000

Land Area 1435 m²
Rates R 204
Levy R 863

Moeg vir die stad? Kom koop hierdie Kranspoort Ecof Estate Erf. Hierdie is die ideale tyd om n nuwe begin te maak. Die prys is voorwaar 'n winskoop. Die baie gewilde gholfbaan, ontwerp deur Matchovich en Hayes wat gereken word onder een van die top 10 9-putjie bane in die land is 'n pluspunt indien u 'n golf fanatikus is. Daar is 'n groep vrywilligers wat aangesluit het by die veldwagters wat omsien na die plante en diere, met 'n aantal interessante projekte in wording op Kranspoort. Kom word deel van hierdie groep inwoners en hul werksaamhede op Kranspoort. Forever Resort Loskopdam is slegs 5 km vanaf Kranspoort hek geleë waar daar boot ry, hengel,n heerlike restaurant en ander fasiliteite beskikbaar is.

Read More

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...

Photo Gallery

Renette Hill

Renette

Hill

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.5% for 20 years
Apply for a Home Loan
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

1435 m² Land available in Kranspoort

R 260 000

Contact Agent

Sending Message...

Need a Home Loan?

ooba

Find out how much you can afford, or get prequalified for a home loan today.

We find the money, you find the house!

Contact a Consultant
Your Details
Sending message...

Apply for a Home Loan

Contact
Agent