3 Bedroom House in Kranspoort

R 2 900 000

Renette Hill

Seeff-Middelburg

3 Bedroom House in Kranspoort

R 2 900 000

3 Beds
2.5 Baths
2 Garages
Floor Area 390 m²
Land Area 1632 m²
Rates R 960
Levy R 863

Hierdie is unike huis in Kranspoort. Met heerlike groot venters wat baie lig toelaat. Ruim en heerlik koel binne, die huis beskik oor sentrale verkoeling stelsel wat die hele huis verkoel. Maak afspraak om hiedie pragtige stewige steenhuis hoog teen die berg met n lieflike uitsig te besigtig.

Geleë op erf van 1 632m . Seeff bied jou hierdie drie slaapkamers met twee badkamers. Die drie slaapkamers is baie ruim met ingeboude hangkaste. Die leef area loop op n heerlike kuier stoep met swembad en ingeboude braai waar jy in privaatheid rustig jou oggend koffie kan drink terwyl die neushoringvoël lustig tussen die blare vroetel vir n gogga vir sy kinders.

Is jy die eienaar van boot en of karavaan ? Wel soek nie verder nie, die huis bied jou n dubbel motorhuis plus nog n motor huis wat vier voertuie kan huisves.

Hierdie huis het binne en buite geen aandag nodig nie, bring net jou meubels en trek in!

Kranspoort is geleë 45 km van Middelburg, in n pragtige bosveld area . Loskopdam is slegs 5km vanaf Kranspoort se ingang.

Bel my en maak n afspraak om hierdie huis té besigtig.

Read More

Key Property Features

3
Bedrooms
2.5
Bathrooms
2
Garages
Pool

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.5% for 20 years
Apply for a Home Loan
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

3 Bedroom House in Kranspoort

R 2 900 000

Contact Agent

Sending Message...

Need a Home Loan?

ooba

Find out how much you can afford, or get prequalified for a home loan today.

We find the money, you find the house!

Contact a Consultant
Your Details
Sending message...

Apply for a Home Loan

Contact
Agent