3 Bedroom Cluster in Secunda

R 1 590 000 Negotiable

Peter Aspeling

Asap Properties-ASAP Property Agents

3 Bedroom Cluster in Secunda

R 1 590 000 Negotiable

3 Beds
3 Baths
2 Garages
Floor Area 240 m²
Land Area 1311 m²

Soek jy 'n lekker gesinshuis met 'n wha dan stop jy net hier. Wie hier bly het geen verskoning om saans sleg te slaap en soggens met 'n gekla op te staan nie.

Selfs die ergste warmte staan opsy vir so 'n mooi swembad en in die koudste wat Secunda kan bied is die kaggel die plek om jouself knus te maak.

Saterdae kyk jy rugby in die Lapa en ons maak mos plan om 'n vleisie op die kole te sit al lol hul met die VAT. As jy van vriende hou sal hul van die huis hou, want die hele lot se motors kan onder die afdakke staan as dit lyk na hael.

Hul se kombuiswerk maak 'n vrou lelik, maar hierdie een maak haar man vet. Dit is mooi en goed ingerig.

Die tuin is groot genoeg vir kinders om met 'n bal die speel, maar as jou naam AB is bly die vensters altyd in gevaar.

In die agterplaas is daar twee groot Wendy's om in te stoor speel of om dalk selfs in te bly. Die buite toilet help ook in geval van nood.

Besoek gerus die mense tuis en maak hul 'n aanbod wat hul nie kan weerstaan nie. Jy gaan sommer baie geld spaar, want ek stuur jou reguit na die eienaar en sy vroulike baas om prys te praat. Ek sit in Centurion en maak huiskoop 'n lekkerte wat kom om te bly.

Bel my en koop vir jou 'n gasbraaier met die geld wat jy spaar.

Read More

Key Property Features

3
Bedrooms
3
Bathrooms
3
Covered Parkings
1
Dining Areas
2
Garages
2
Lounges
2
Storeys
Access Gate
Alarm
Built In Braai
BIC
Family Tv Room
Fenced
Fireplace
Garden
Kitchen
Lapa
Pantry
Patio
Paving
Pets Allowed
Pool
Satellite
Storage
Study

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.5% for 20 years
Apply for a Home Loan
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Need an Attorney?

Snyman de Jager Centurion

3 Bedroom Cluster in Secunda

R 1 590 000 Negotiable

Contact Agent

Sending Message...

Apply for a Home Loan

Contact
Agent