2 Bedroom House in Trichardt

R 745 000

Sandra van Wieren

AIDA-Secunda

2 Bedroom House in Trichardt

R 745 000

2 Beds
1 Baths
Levy R 902

Hierdie siersteen woonstel is gelee in n kompleks op die grondvloer. Die 2 slaapkamers het ingeboude kaste, en het matte in. Die badkamer is baie netjies, met n bad, toilet, wasbak en het ingeboude kassie ook. Daar is plek vir n wasmasjien in die badkamer. Die mure is geteel. Die kamers het matte in. Die kombuis is oop plan met die sitkamer, die kaste in die kombuis is netjies en daar is plek vir n yskas in die kombuis met n dubbel wasbak. Daar is n losstaande stoof in die kombuis. n Kas in die gang vir nog pakplek. Die woonstel het ook n klein erfie. Die woonstel het diefwering asook veiligheidshekke. Daar is ook n afdak vir n motor en die kompleks het n elektroniese hek. Aan voorkant van die woonstel is plaveisel asook waar die afdak is. n voorafbetaalde meter vir krag. Die woonstel is met siersteen aan binnekant ook gebou. Baie min instandhouding nodig. Daar is ook besoekers parkeer aan die binnekant van die kompleks, maar geen afdak vir besoeksers nie.

Read More

Key Property Features

2
Bedrooms
1
Bathrooms
1
Covered Parkings
Kitchen

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...

Photo Gallery

Sandra van Wieren

Sandra

van Wieren

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.5% for 20 years
Apply for a Home Loan
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

2 Bedroom House in Trichardt

R 745 000

Contact Agent

Sending Message...

Need a Home Loan?

Find out more
Contact a Consultant
Your Details
Sending message...

Apply for a Home Loan

Contact
Agent