8 Bedroom House in Somerset West Central

R 4 200 000

Marius Geldenhuys

Western Cape Property Centre

8 Bedroom House in Somerset West Central

R 4 200 000

die wingerd,
8 Beds
4 Baths
2 Garages
Floor Area 618 m²
Land Area 1273 m²
Rates R 1300

Huge and luxurious Double Storey house in Die Wingerd in Somerset West

This is a Facebrick house , A huge Double Storey ,in Die Wingerd in Somerset West .

The house is a massive 618 sqm on a massive plot of 1273 sqm , the property is fully walled and very safe and luxurious with a lovely set garden and a swimming pool . .

Die huis is in n cul de sac. Reg in die hoek. DIt maak die huis soveel veiliger en ons sluit nooit ons deure nie. (dis n feit).

2. Die hek word met n motor oopgemaak.

3. Daar is n bestaande tuin met rose asook n fishpond met so 7 visse.

4. Daar is plek vir 6 motors agter die hek tot by die motorhuis.

5. Die motorhuis kan 3 motors vat, 1 agter en 2 voor. Die deure maak oop met n motor oop.

6. By die ingang is daar n portal. Die onderkant is uitgeteel me teels wat na hout lyk.

7. Op grondvlak is daar 3 slaapkamers. Een slaapkamer het n ensuite met n bad.

8. Daar is ook nog n badkamer met n stort en n bad.

9. Ook onder is daar n groot kamer wat ons tans as n kantoor gebruik.

10. Die kombuis is groot en loop uit in n scullery. Die scullery het n agterdeur na buite en ook n deur wat uitloop in die motorhuis.

11. Daar is ook n loungewaar die eetkamer met die lounge aaneen loop. DIt het ook n kaggel.

12. As jy opgaan met die trapped an is daar ook n portal voordat jy na die slaapkamers gaan. Daar is n klein balkon vir rokers. Dit het ook n see uitsig.

13. Op die boonste vloer is daar 3 slaapkamers waarvan een en suiteis. Die hoof slaapkamer is uitermate groot en het n balkon wat n see uitsig het.

14. Daar is n groot leef area bo met n kaggel. Daar is ook n plek wat jy kan omskep in n kroeg met sy eie opwasbakkie.

15. Daar is verder ook 2 kamers wat op die oomblik as n gymen n naaldwerkkamer omskep is. Dit kan ook omskep word as 2 slaapkamers.

16. Daar is n badkamer met n stort en n bad. Daar is n toilet.

17. Daar is ook n entertainment kamer waar daar n snooker bord in is. Hier is ook n ingeboude braai en dit het ook n opwasbak.

18. Die entertainmentkamer loop uit op n dek waar jy lekker die son in die somer kan geniet.

19. As jy dan met die trap afgaan kom jy by die swembad uit. Die swembad is 10m X 5m. Daar is n badkamer met toilet en stort naby sie swembad.

20. Daar is n paar vrugte bome in die agterplaas wan meestal met plaveisel uitgele is.

21. Buite is daar ook n braai.

22. Dan is daar n buite kame r ook met n ensuite met n bad en n toilet in.

23. Dan is daar n stoorkamer.

Garages : 2

Rates :R1300

Levies :R0

Read More

Key Property Features

8
Bedrooms
4
Bathrooms
2
Garages

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...

Photo Gallery

Marius Geldenhuys

Marius

Geldenhuys

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.5% for 20 years
Apply for a Home Loan
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Experience Somerset West

Somerset West living is blissful and peaceful, leaving residents with a feeling of security and relaxation while enjoying breathtaking views of the Helderberg mountains surrounding the area. This area has a close-knit community that does not take their surroundings for granted. Great for families, with a variety of activities for all ages.

Find out more about Somerset West

8 Bedroom House in Somerset West Central

R 4 200 000

Contact Agent

Sending Message...

Apply for a Home Loan

Contact
Agent