1 Bedroom Apartment in Strand North

R 230 000

Rentia Greyling

Owner

1 Bedroom Apartment in Strand North

R 230 000

1 Beds
1 Baths
1 Garages
Floor Area 27 m²
Levy R 330

Fraksie Deel Titel eenheid TE KOOP IN STRAND, SOMERSET WES, Beach Road. FINANSIERING BESKIKBAAR.

Moenie hierdie geleentheid laat glip nie.

Dit is die ideale see vakansie woning.

Fantstiese see uitsigte.

Baie veilige area, heeljaar vakansie gevoel.

Lekker sentraal gelee,naby kaapstad, lughawe, wynplase, golf bane, winkel sentrums, restaurante, verskei strande en aktiwiteite.

Uitruil met ander eienaars is moontlik indien jy dalk op ‘n ander tyd wil vakansie hou.

Tydgleuwe skuif elke jaar aan.

Self sorg eenheid ten volle toegerus.

Slaap plek vir 4 mense.

DSTV

Gemeenskaplike swembad.

Restaurant op perseel.

Lae maandelikse levie, sluit alle kostes in soos DSTV, versekering, water en instandhouding

Prepaid krag slegs wanneer jy daar is.

Die voordeel van hierdie tipe akkommodasie is dat jy nie bekommerd hoef te wees oor die stygende vakansie akkommodasie koste in die toekoms nie asook geen bekommernisse het oor instandhouding en allerlei ander koste of probleme soos in die geval waar jy die alleen eienaar is nie. Een van die eienaars doen al die maandelikse betalings en reel al die bespreekings.

Daar is 6 eienaars en elke eienaar kry 58 dae van sy keuse per jaar.

Hope ander voordele ingesluit ………

Read More

Key Property Features

1
Bedrooms
1
Bathrooms
1
Dining Areas
1
Garages
1
Lounges
Access Gate
Built In Braai
BIC
Deck
Furnished
Garden
Golf Course
Kitchen
Patio
Pool
Satellite
Scenic View
Sea View
Security Post
Tv
Wheel Chair Friendly

Email the Owner  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Rentia Greyling
Owner
For sale by owner

Contact Owner

Sending Message...

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.5% for 20 years
Apply for a Home Loan
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Experience Strand

Surrounded by mountains and just a stone's throw from the beach, living in Strand feels like a holiday that never ends. Residents are friendly and always ready to help a fellow neighbour. The words ‘Hakuna Ma tata’ are the best way to describe the atmosphere in Strand. A small fishing and holiday town that always feels like home.

Apartments on Strand beachfront
Find out more about Strand

1 Bedroom Apartment in Strand North

R 230 000

Rentia Greyling
Owner
For sale by owner

Contact Owner

Sending Message...

Apply for a Home Loan

Contact
Agent