4 Bedroom House in Panorama

R 2 650 000

Sandria Ueckermann

Just Property-Worcester

4 Bedroom House in Panorama

R 2 650 000

3 retief street
4 Beds
3 Baths
3 Garages
Land Area 1208 m²
Rates R 1361

Ruim familie woning in gewilde area

Hierdie netjiese woonhuis spog met ruimte. Dit bied 4 slaapkamers, 3 badkamers, sit- en eetkamer, tvkamer, binne braai area, kombuis, studeerkamer en nog vele meer.

Die kombuis is mooi en goed toegerus met ''n laundry. Die binnebraai area is ruim en het ook sy eie kombuis wat gemak bied en dit loop uit op die agterstoep. ''N bonus tot die area is die ondervloer verhitting wat warmte in die ysige koue winters bied.

3 Van die slaapkamers is ruim en word bedien deur 2 badkamers waarvan die een baie mooi is. Die hoofslaapkamer is besonders ruim met sy eie badkamer en oorgenoeg kaste. Die kamer loop ook uit op die sprankel swembad.

Daar is 3 motorhuise en ''n afdak wat genoeg parkeering verskaf.

Die tuin is netjies en maklik om in stand te hou.

Maak vandag nog ''n afspraak om die eiendom te besigtig!!

Read More

Key Property Features

4
Bedrooms
3
Bathrooms
1
Covered Parkings
1
Dining Areas
1
En-suite
3
Garages
1
Lounges
Air Con
Alarm
Built In Braai
BIC
Family Tv Room
Fenced
Fireplace
Garden
Kitchen
Laundry
Paving
Pets Allowed
Pool
Staff Quarters

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.5% for 20 years
Apply for a Home Loan
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

4 Bedroom House in Panorama

R 2 650 000

Contact Agent

Sending Message...

Apply for a Home Loan

Contact
Agent