4 Bedroom House in Panorama

R 1 650 000

Sandria Ueckermann

Just Property-Worcester

4 Bedroom House in Panorama

R 1 650 000

4 Beds
3 Baths
Land Area 1039 m²
Rates R 98406
Levy R 40402

RUIM 4 SLAAPKAMER HUIS IN PANORAMA

Hierdie woonhuis sal idiaal wees vir die grootter gesin en vir die mense wat hou van onthaal.

Hierdie ruim gesinswoning in in ''n U vorm gebou. Dit bied oopplan leefarea''s wat die kombuis, tv-, eet- en braaikamer. insluit. Die tvkamer en die braaikamer loop ook uit op die swembad wat in die middel van die huis gelee is.

Die kombuis spog met ''n gasstoof en het ook ''n aparte opwasarea. Daar is 4 slaapkamers en hulle word bedien deur 3 badkamers waarvan 2 en suite is. Die hoofslaapkamer is ruim met ''n aantrekkamer en dit loop ook uit op die swembad.

Die huis is ook geskik om te onthaal in die koue wintersaande by die gesellige braaikamer wat ook sy eie gaste toilet het en in die warm somersaande kuier almal om die swembad.

Die woonhuis is eksklusief net by Just Property!!

Read More

Key Property Features

4
Bedrooms
3
Bathrooms
2
Covered Parkings
1
Dining Areas
2
En-suite
1
Lounges
Air Con
Built In Braai
BIC
Entrance Hall
Family Tv Room
Garden
Guest Toilet
Kitchen
Laundry
Pets Allowed
Pool
Scullery

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.5% for 20 years
Apply for a Home Loan
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

4 Bedroom House in Panorama

R 1 650 000

Contact Agent

Sending Message...

Apply for a Home Loan

Contact
Agent