2 Bedroom House in Albertinia

R 680 000 Negotiable

JAN VAN VUUREN

Owner

2 Bedroom House in Albertinia

R 680 000 Negotiable

1a kloof street
2 Beds
1 Baths
Floor Area 73 m²
Land Area 600 m²
Rates R 700

Nuwe huis in aanbou gelee in baie stil deel van dorp. Van die beste ligging in hierdie dorp met n pragtige uitsig oor die berge. Word gebou volgens nuutste Nasionale bouregulasies en energy effiency maatreels. Die bouer en die huis is geregistreer by die NATIONAL HOME BUILDERS REGISTRATION COUNCIL en n verband sal dus beskikbaar wees vir goedgekeurde kopers. Baie stewig en netjies gebou. Huis is deur eienaar- en vir eienaar gebou.Huis het bykans geen onderhoud nodig :- klinker steen buite met staandak en sement dakteels. Binne afwerking sal van hoe gehalte, netjies en modern wees.Ligging baie ideaal in gedeelte van dorp waar nuwe ontwikkeling plaasvind. Volledige dienste word installeer elektriesiteit, munisipale water, riool is gekoppel aan munisipale dienste. Gelee in Weskaap op tuin roete in rustige plattelandse dorpie . Hoer en laer skool koshuise winkels kooperasie banke kerke kliniek polisie stasie hof en natuurlik net 30 kilometer van naaste blouvlag swemstrand op Gourits. Beplande okkupasie datum 1 November 2016.

Read More

Key Property Features

2
Bedrooms
1
Bathrooms
1
Lounges
2
Open Parkings
1
Storeys
BIC
Family Tv Room
Kitchen
Scenic View

Email the Owner  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

JAN VAN VUUREN
Owner
For sale by owner

Contact Owner

Sending Message...

Photo Gallery

JAN VAN VUUREN

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.5% for 20 years
Apply for a Home Loan
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

2 Bedroom House in Albertinia

R 680 000 Negotiable

JAN VAN VUUREN
Owner
For sale by owner

Contact Owner

Sending Message...

Apply for a Home Loan

Contact
Agent