199 ha farm in Albertinia

R 1 795 000

Piet Janse van Rensburg

Chas Everitt-Swellendam

199 ha farm in Albertinia

R 1 795 000

Land Area 199 ha

Pragtige skoon duine plaas te koop

Hierdie ongeveer 199 hektaar plaas is pragtig opgepas en die eienaar neem met hartseer afskeid van sy prag stuk grond.

Die grond is ideaal vir bees boerdery en dan is daar ook heelwat dekriet op. Die eienaar sny jaarliks so 50 000 bos riet. Jy kan vir jou ''n pragtige huis kom bou om die natuurskoon te kan besigtig. Gedeeltes van die Langeberge, see en Stilbaai kan gesien word.

As jy al siek is vir die stad se gejaag en geraas, kom skakel hier af en herlaai jouself. Hier is ook nog heelwat kleinwild soos Duiker, Bosbok en die skaars Kaapse Grysbok op die plaas, asook ander kleinwild en baie voelsoorte. Mense betaal hierdie prys vir ''n erf om die see te kan sien, so maak hierdie plaas joune vir ''n erf se prys.

Read More

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...

Photo Gallery

Piet Janse van Rensburg

Piet

Janse van Rensburg

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.5% for 20 years
Apply for a Home Loan
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

199 ha farm in Albertinia

R 1 795 000

Contact Agent

Sending Message...

Need a Home Loan?

Find out more
Contact a Consultant
Your Details
Sending message...

Apply for a Home Loan

Contact
Agent