4507 m² Land available in Heidelberg

R 450 000

Francois Pieterse

Seeff-Heidelberg

4507 m² Land available in Heidelberg

R 450 000

Land Area 4507 m²

Hierdie groot erf met sy matige helling af na die straat se kant is van die laaste erwe van hierdie grootte beskikbaar = 4507vierkant meter.

Kom bou jou droomhuis in die pragtige plattelandse dorp van Heidelberg met sy egte boeregemeenskap waar die meeste inwoners Afrikaans praat.

Hier sal jy gou tuis voel soos soveel ander inkommers al ondervind het. Met al die nodigste besighede soos 'n groot Spar met sy vriendelike personeel, 'n Goed toegeruste Kooperasie met voorraad van feitlik enigiets wat jy in en om jou huis sal nodig kry, goeie skole, dokters, fisioterapeute, apteek, ens.

Heidelberg word die poort tot die Tuinroete genoem en is slegs 280km vanaf Kaapstad, 120km vanaf Mosselbaai en 160km vanaf George.

Kom kyk en oortuig jouself.....!!

Read More

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...

Photo Gallery

Francois Pieterse

Francois

Pieterse

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.5% for 20 years
Apply for a Home Loan
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Similar Property for Sale in Heidelberg

4507 m² Land available in Heidelberg

R 450 000

Contact Agent

Sending Message...

Need a Home Loan?

ooba

Find out how much you can afford, or get prequalified for a home loan today.

We find the money, you find the house!

Contact a Consultant
Your Details
Sending message...

Apply for a Home Loan

Contact
Agent