728 m² Land available in Heidelberg

R 90 000

Francois Pieterse

Seeff-Heidelberg

Price Reduced

728 m² Land available in Heidelberg

R 90 000

Land Area 728 m²

Twee baie goed gele en gelyk erwe in besonder rustige area van die dorp. Die erwe is aangrensend aan mekaar en vorm ''n mooi eenheid en bied ook goeie privaatheid. As jy nie te veel van die doringbome verwyder kan jy jouself verbeel jy is in die Bosveld.....! Heidelberg is nog een van daardie plattelandse dorpe waar dit redelik veilig is met vriendelike mense. Die Hessequa Munisipaliteit is een van die min Munisipaliteite in ons land waar dinge nog reg gedoen word....! Verder is hier ''n baie goeie Spar waarvan die rakke vol is, ''n uitstekende Kooperasie wat van ''n kruiwa tot ''n stoof, yskas, boumateriaal, skoene vir mans en vroue asook waterbenodigdhede en tuinmaak produkte in voorraad het. Die strate is skoon en nie vol rommel nie. Kom kyk en oortuig jouself, jy sal nie spyt wees nie.

Read More

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...

Photo Gallery

Francois Pieterse

Francois

Pieterse

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.5% for 20 years
Apply for a Home Loan
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

728 m² Land available in Heidelberg

R 90 000

Contact Agent

Sending Message...

Need a Home Loan?

ooba

Find out how much you can afford, or get prequalified for a home loan today.

We find the money, you find the house!

Contact a Consultant
Your Details
Sending message...

Apply for a Home Loan

Contact
Agent