7 ha Farm with House in Oudtshoorn

R 3 700 000

Boetie le Roux

Boetie Le Roux Eiendomme

7 ha Farm with House in Oudtshoorn

R 3 700 000

4 Beds
2 Baths
Land Area 7 ha

Alleenmandaat ...... Slegs 15 km vanaf Oudtshoorn en 60 km vanaf Mosselbaai. Hierdie pragtige plasie soek iemand om hom te kom benut en bowenal te kom geniet. Die lusernlandjies is van die vrugbaarste grond in Oudtshoorn. Die infrastruktuur is van die beste met 'n 4 slaapkamer, 2 badkamer plaaswoning plus 'n 2 slaapkamer woonstel. Volop store en motorhuise. Die goed versorgde werf met 'n ruim swembad verskaf die rustigheid om na nerens te verlang nie. 'n Sterk boorgat voorsien voldoende water. Hierdie is 'n plasie vir die eienaar wat selfonderhoudend wil wees en daarby nog 'n paar diere ook wil aanhou.

LW: Aangrensend kan nog lanbougrond vir baie billik aangekoop word met 'n Netto huurgeldinkomste van ongeveer R 100 000 per jaar. Prys sluit BTW van 14 % uit en word as 'n lopende saak verkoop.

Read More

Key Property Features

2
Bathrooms
4
Bedrooms
Borehole
Pool
Storage

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...

Photo Gallery

Boetie le Roux

Boetie

le Roux

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.5% for 20 years
Apply for a Home Loan
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

7 ha Farm with House in Oudtshoorn

R 3 700 000

Contact Agent

Sending Message...

Apply for a Home Loan

Contact
Agent