600 ha Land available in Oudtshoorn

R 6 550 000

Kobus Schabort

Mac Young Real Estate

600 ha Land available in Oudtshoorn

R 6 550 000

Land Area 600 ha

600 Hektaar Klein Karoo Wildsplaas

Hierdie pragtige plaas in die Oudtshoorn distrik het n rivier wat deur hom vloei met waterval, vier gronddamme en boorgate. Genoeg water vir vee/wild en omtrent 20 hektaar bewerkbare lande/besproeiing. 80 persent van die plaas is nuut omhein met 2.4m hoe wildsheining. Wild ingesluit in die koopsom behels Kudu, Rooiharte beeste, Springbokke en dan ook gewone, Gemaskerde en Wit Blesbokke. Behalwe die wild word daar tans ook geboer met boerbokke en dorper skape. Behalwe die baie water tot jou beskikking, het die plaas ook goeie weiding . Die plaas het twee buite geboue(store) en is basies in vier groot kampe verdeel, met n kraal en hanterings geriewe vir vee.

Die Klein Karoo plaas is 40km vanaf George, met uitsigte oor die Outeniqua berge en ook 25km vanaf Oudtshoorn. Die ander voordeel van die plaas is om die aangrensende wildsplaas van 900 hektaar saam te koop en dan een baie groot wildsplaas te besit. Ideaal vir die eienaar om in een van die twee dorpe te woon, maar ook naby genoeg om vanaf jou strandhuis te ry.

Moet nie hierdie besonderse geleentheid misloop nie. Kontak my gerus vir meer inligting en ''n besoek aan die eiendom.

Read More

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...

Photo Gallery

Kobus Schabort

Kobus

Schabort

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.5% for 20 years
Apply for a Home Loan
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

600 ha Land available in Oudtshoorn

R 6 550 000

Contact Agent

Sending Message...

Apply for a Home Loan

Contact
Agent