119 ha farm in Oudtshoorn

R 10 300 000

Sandra Boshoff

Property Shop-Kilia Pty Ltd

119 ha farm in Oudtshoorn

R 10 300 000

Floor Area 300 m²
Land Area 119 ha

Hierdie vrugbare plaas is gelee aan die voetheuwels van die Swartberge, in die Klein Karoo die Westelike Provinsie. Grootte: 119 hektaar waarvan 61 hektaar onder lusern, 2 hektaar met uiesaad en 2 hektaar met soutbos beplant is. Hierdie plaas kry water uit twee bronne - water uit rivier word uit twee afsonderlike slote gelei en/of kan in twee damme geberg word tot benodig. ''n Verdere waterbron is boorgate wat met pompe toegerus is.

Plaasopstal: 4 Slaapkamers, 3 leefareas, 2 badkamers, kombuis, studeerkamer, lieflike oordekte stoep en dubbel motorhuis. Verskeie buite geboue, twee groot store met windtonnels van 300 m2, ''n koelkamer, tabakskuur, 45kw Hammermeule en ''n 40kva diesel kragopwekker is deel van hierdie uitsonderlike koop: R10 300 000. 7 Arbeidershuise.

Read More

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...

Photo Gallery

Sandra Boshoff

Sandra

Boshoff

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.5% for 20 years
Apply for a Home Loan
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

119 ha farm in Oudtshoorn

R 10 300 000

Contact Agent

Sending Message...

Apply for a Home Loan

Contact
Agent