4 Bedroom House in Great Brak River

R 1 995 000

Manie Oosthuizen

Seeff-Mossel Bay

4 Bedroom House in Great Brak River

R 1 995 000

46 kaaimans road
4 Beds
2 Baths
2 Garages
Floor Area 356 m²
Land Area 850 m²
Rates R 258

Hierdie pragwoning is gebou met trots in die vakmanskap en is onderhou sonder om suinig te wees!

Vier slaapkamers met koel grasdak en groot erf beteken jy is baas van jou eie plaas sonder die kostes van 'n plaas - dubbelverdieping beteken koel in die somer en warm in die winter!

Oorgenoeg spasie vir groot familie met 4 slaapkamers - ruim kombuis en leefareas. Dubbel-motorhuis met genoeg parkeerruimte!

Grootbrakrivier is 'n baie spesiale klein dorpie aan die voete van die Outeniqua bergreeks wat direkte toegang tot die N2 Snelweg bied. Dis geleƫ tussen George en Mosselbaai en slegs 15 minute van die George Internasionale Lughawe. Spierwit strande, 'n rivierloop wat in die oseaan uitloop, skole dolfyne en seisoenale besoeke deur walvisse maak hierdie paradys baie gesog.

Read More

Key Property Features

4
Bedrooms
2
Bathrooms
1
Dining Areas
2
Garages
1
Lounges

Would you like to watch a video tour of this property?

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...

HD Video Tour

Photo Gallery

Manie Oosthuizen

Manie

Oosthuizen

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.5% for 20 years
Apply for a Home Loan
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

4 Bedroom House in Great Brak River

R 1 995 000

Contact Agent

Sending Message...

Need a Home Loan?

ooba

Find out how much you can afford, or get prequalified for a home loan today.

We find the money, you find the house!

Contact a Consultant
Your Details
Sending message...

Apply for a Home Loan

Contact
Agent