83 ha farm in Great Brak River

R 4 450 000

Dries Fourie

Seeff-Mossel Bay

83 ha farm in Great Brak River

R 4 450 000

Land Area 83 ha

Hierdie enig in sy soort eiendom kom baie selde in die mark! Prentjie-mooi ongerepte natuurlike habitat met die allermooiste en oneidigende berg uitsig asook ''n asemrowende uitsig oor Mosselbaai in die verte.

Die eiendom is gelee 12.5km vanaf Groot Brakrivier. Groot Brakrivier is geleƫ in die middel van die wreldbekende Tuinroete tussen George en Mosselbaai. Die plaas is + - 40km van George lughawe.

Die plaas is aangrensend aan ''n pragtige fynbos blom-plaas en verskeie ander melkplase. Daar is ook verskeie wildsplase en vakansie akkommodasies beskikbaar in die area wat dus die eiendom se potensiaal vir besigheid en verhurings opsies eindeloos maak.

Die topografie van die grond wissel van gelyk grond tot klein helling areas asook kloofareas.

Read More

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...

Photo Gallery

Dries Fourie

Dries

Fourie

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.5% for 20 years
Apply for a Home Loan
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

83 ha farm in Great Brak River

R 4 450 000

Contact Agent

Sending Message...

Need a Home Loan?

ooba

Find out how much you can afford, or get prequalified for a home loan today.

We find the money, you find the house!

Contact a Consultant
Your Details
Sending message...

Apply for a Home Loan

Contact
Agent