2 Bedroom Townhouse in Groot Brakrivier

R 895 000

Elsabe Kruger

Chas Everitt-Mossel Bay

2 Bedroom Townhouse in Groot Brakrivier

R 895 000

2 Beds
1.5 Baths
Floor Area 98 m²
Land Area 98 m²
Rates R 500

IDEALE VAKANSIE HUISIE BY DIE SEE!!! PRAG SEE UITSIG!!!!

HIERDIE PRAGTIGE NETJIESE MEENTHUIS, IS IN 'N BAIE GEWILDE KOMPLEKS TUSSEN RHEEBOK EN GROOTBRAK GELEE!

Hierdie omgewing is pragtig en gwild! Daar is 'n wye keuse van die gewildste strande in die Tuinroete.

Die kompleks is netjies met 'n swembad vir die gebruik van die inwoners.

Die meenthuis is op een vlak so dit is ideaal vir aftrede. Dit is so pas nuut uitgeverf. Die 2 slaapkamers is ruim. Die oopplan kombuis/woonvertrek gaan uit op die houtdek met ingeboude braai.

Die see uitsig is pragtig.

Hierdie is die ideale "lock-up-and-go" eenheid.

MOENIE HIERDIE GOEIE NEJTIESE KOPIE MISLOOP NIE!!

Read More

Key Property Features

2
Bedrooms
1.5
Bathrooms
1
Lounges
Guest Toilet
Lapa
Patio
Paving
Pool
Satellite
Scenic View

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...

Photo Gallery

Elsabe Kruger

Elsabe

Kruger

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.5% for 20 years
Apply for a Home Loan
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

2 Bedroom Townhouse in Groot Brakrivier

R 895 000

Contact Agent

Sending Message...

Need a Home Loan?

Find out more
Contact a Consultant
Your Details
Sending message...

Apply for a Home Loan

Contact
Agent