3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig

R 1 495 000

Jonty Cloete

Jonty Properties

3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig

R 1 495 000

3 Beds
2 Baths
2 Garages
Floor Area 200 m²
Land Area 511 m²
Rates R 250

Eksklusiewe Mandaat Eiendom vars in-die-mark! Reg geprys met al die ekstras, kom trek net in!

Wat ''n verrassing wanneer die voordeur oopgaan! Die ruim leefareas vou voor jou oop soos ''n moderne verhoogstuk en lok jou na die stoep waar die berguitsig wag. Daar is 3 pragtige ruim slaapkamers met gemaklik plek vir dubbelbeddens in die eerste twee, en ''n 3de studeerkamer met gerieflike rakke reeds in plek. Anders haal ons die rakke uit en siedaar! Nog ''n groot kamer! Albei VOL badkamers, m.a.w 2 storte EN 2 baddens! Dubbelmotorhuis met direkte toegang tot die huis, plek vir karavaan of boot, selfs ''n aparte ingang vir nog ''n motor - hierdie is mos ''n hoekerf! Nog ''n bonus - lae onderhoud landskapstuin met die mooiste water-besparende plante.

Wil jy nog meer weet..... indien jy in die mark is om ''n gevestigde, in-geleefde huis in ''n netjiese woonbuurt te koop, skakel gerus vir Jonty vir ''n afspraak...

Read More

Key Property Features

3
Bedrooms
2
Bathrooms
1
Covered Parkings
1
En-suite
2
Garages
2
Lounges

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.5% for 20 years
Apply for a Home Loan
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig

R 1 495 000

Contact Agent

Sending Message...

Apply for a Home Loan

Contact
Agent