924 m² Land available in Reebok and Fraaiuitsig

R 965 000

Annetjie du Pisanie

Seeff-Mossel Bay

924 m² Land available in Reebok and Fraaiuitsig

R 965 000

Land Area 924 m²
Rates R 287

Hierdie voltitel erf met ruim proporsies geniet ''n geleidelike helling wat sag op boukostes sal wees.

Gele in stil doodloopstraat met volle see-uitsig en noord-aansig is hierdie een van baie min erwe beskikbaar aan die seekant van Reebok.

Reebok is ''n stil, rustige en veilige voorstad van Mosselbaai. Hier voel dit nog of jy teen skemer die beeste kan hoor soos hulle aangejaag word kraal toe. Ons ken nie misdaad nie en tog is ons baie naby aan die N2 snelweg en slegs minute van essensile infrastruktuur soos winkels, apteke, dokters ens.

Hierdie erf gaan nie lank beskikbaar bly nie - kontak my vandag nog om seker te maak hierdie geleentheid gaan jou nie verby nie.

Read More

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...

Photo Gallery

Annetjie du Pisanie

Annetjie

du Pisanie

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.5% for 20 years
Apply for a Home Loan
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

924 m² Land available in Reebok and Fraaiuitsig

R 965 000

Contact Agent

Sending Message...

Need a Home Loan?

ooba

Find out how much you can afford, or get prequalified for a home loan today.

We find the money, you find the house!

Contact a Consultant
Your Details
Sending message...

Apply for a Home Loan

Contact
Agent