3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig

R 1 295 000

Jonty Cloete

Jonty Properties

3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig

R 1 295 000

3 Beds
3 Baths
2 Garages
Floor Area 160 m²
Land Area 907 m²
Rates R 350

EKSKLUSIEWE EIENDOM TE KOOP IN FRAAI UITSIG, KLEINBRAKRIVIER!

Kom Tuis! Die huislikheid en warmte van hierdie Vermont-styl Nutec woning omvou jou vanaf die oomblik dat jy die ingangsportaal betree en deurstap na waar die berge jou hartlik groet. Die huis leef alles op een vlak en sluit in 2 slaapkamers, elk met sy eie badkamer, asook 'n oopplan kombuis, sitkamer en buitedek wat almal uitkyk op die pragtige Outenikwa berge.

Stap gou af met die gemaklike trappe en daar is 'n ruim leefvertrek met kombuishoekie, of 3de slaapkamer, met 'n 3de badkamer, linnekaste, asook die ingang na die dubbel motorhuise. Verder is die eiendom gelee op 'n reuse groot hoekerf van meer as 900 vkm, met 'n natuurtuin waar die voels nooit oorweeg om te verhuis nie!

Daar is so baie ander ekstras ook - soos om oorkant 'n groot groen area te woon, dus minder bure en daai plaasgevoel privaatheid, om binne 2 minute se stap van die winkelsentrum te wees, 5 minute vanaf aansluitroetes na Hartenbos, Mosselbaai en George, en 6 minute na ons beroemde Kleinbrak swemstrand.

Vir verdere navrae kontak gerus vir Jonty asook vir 'n spesiale besigtiging van hierdie oulike kopie!

Read More

Key Property Features

3
Bedrooms
3
Bathrooms
1
Dining Areas
2
En-suite
2
Garages
1
Lounges
2
Storeys
Flatlets

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.5% for 20 years
Apply for a Home Loan
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig

R 1 295 000

Contact Agent

Sending Message...

Apply for a Home Loan

Contact
Agent