5 Bedroom House in Southern Cross

R 2 690 000

Elsabe Kruger

Chas Everitt-Mossel Bay

5 Bedroom House in Southern Cross

R 2 690 000

5 Beds
2 Baths
1 Garages
Floor Area 356 m²
Land Area 930 m²
Rates R 390

PANORAMIESE ONBELEMMERDE SEE UITSIG!!!

HIERDIE WONING STAAN OP EEN VAN DIE MOOISTE ERWE IN SUIDERKRUIS, GROOTBRAKRIVIER!!

IDEAAL VIR ''N GROOT FAMILIE OF AS EKSTRA INKOMSTE IN PIEK SEISOEN TYD!

Die huis is baie goed beplan. Onder is ''n volledige 5 slaapkamer huis met 2 badkamers. Oopplan sit/eet/woonkamer na gesellige

kombuis. Die woonvertrekke en slaapkamers het almal groot venters om die uitsig te geniet. Die leefvertrekke gaan uit op

groot hout "deck" vir lekker kuier in die somer maande.

Op die boonste vloer (apart van die onderste gedeelte van die huis) is ''n lieflike ruim, moderne 1 slaapkamer woonstel met ''n

ultra moderne kombuis en badkamer.

Reg rondom is ''n hout stoep/patio met die mooiste See uitsig!!

Die groot hout patio onder en bo waaruit die vertrekke gaan verseker dat die ongelooflike see uitsig

van oral in die eiendom besigtig kan word!

Die tuin is gevestig en het besproeiing.

Die eiendom se prys sluit ook al die meubels in!!

HIERDIE EIENDOM IS WAARDE VIR GELD!!

Read More

Key Property Features

5
Bedrooms
2
Bathrooms
1
Covered Parkings
1
Dining Areas
1
Garages
1
Lounges
Alarm
Flatlets
Garden
Lapa
Laundry
Patio
Paving
Pets Allowed
Satellite
Scenic View

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.5% for 20 years
Apply for a Home Loan
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

5 Bedroom House in Southern Cross

R 2 690 000

Contact Agent

Sending Message...

Need a Home Loan?

Find out more
Contact a Consultant
Your Details
Sending message...

Apply for a Home Loan

Contact
Agent