3 Bedroom Townhouse in Tergniet

R 1 150 000

Elsabe Kruger

Chas Everitt-Mossel Bay

3 Bedroom Townhouse in Tergniet

R 1 150 000

3 Beds
1 Baths
1 Garages
Floor Area 123 m²
Land Area 123 m²
Rates R 500

MODERN EN NETJIES! SEEUITSIG! VEILIG KOMPLEKS!! TUINROETE!

HIERDIE MEENTHUIS IS IN ''N BAIE OULIKE EN NETJIESE KOMPLEKS GELEE TUSSEN RHEEBOK EN GROOT BRAKRIVIER.

Die meenthuis bied ''n ongelooflike uitsig, aangesien dit heel voor in die kompleks gelee is. Die eiendom is ook so pas nuut uitgeverf en heeltemal oorgedoen binne, met moderne afwerkings. Hierdie is ''n regte intrek en bly eenheid. Die pragtige wit gelamineerde vloere komplimenteer die meenthuis. Die kombuis is baie modern en oopplan na die eetkamer en sitkamer. Die leefvertrekke gaan uit na ''n stoep met ''n ingeboude braai vir gesellige kuier saam met vriende en familie. Die badkamer met bad, stort en toilet is modern en gerieflik groot. Die 3 slaapkamers is ruim met meer as genoeg ingeboude kaste.

MAAK HIERDIE NETJIESE HUISIE BY DIE SEE JOU EIE!!

Read More

Key Property Features

3
Bedrooms
1
Bathrooms
1
Dining Areas
1
Garages
1
Lounges
Guest Toilet
Patio
Paving
Pool
Scenic View

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.5% for 20 years
Apply for a Home Loan
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

3 Bedroom Townhouse in Tergniet

R 1 150 000

Contact Agent

Sending Message...

Need a Home Loan?

Find out more
Contact a Consultant
Your Details
Sending message...

Apply for a Home Loan

Contact
Agent