3 Bedroom House in Tergniet

R 2 700 000

Manie Oosthuizen

Seeff-Mossel Bay

3 Bedroom House in Tergniet

R 2 700 000

3 Beds
2 Baths
2 Garages
Land Area 1254 m²
Rates R 360

Hierdie ruim, gerieflike siersteenwoning se uitsigte kan nie toegebou word nie.

Hoor die branders breek van jou agterstoep of ontspan met die berge as agtergrond van die sonstoep af.

Hierdie gesinswoning met duursame kwaliteitafwerking bied 3 slaapkamers, twee en ''n half badkamers met ''n reuse woonvertrek en eetkamer. ''n Pragtige kombuis met aparte opwas en linnefasiliteite, dubbelmotorhuise en aparte studeerkamer dra alles by tot die duidelike indruk van kwaliteit en duursaamheid. In een woord kan hierdie beskryf word as ''n LEKKERLEEFHUIS vir ''n groot gesin.

Tergniet is ''n klein gevestigde buurt tussen Grootbrakrivier en Kleinbrakrivier aan die Kaapse Suidkus net buite Mosselbaai. Hierdie ongerepte bewaaromgewing beskik oor die skoonste strande in die omgewing waar fynbos en slim omgewingsbestuur verseker dat jy binne-in die natuur leef. Tog is daar vinnige toegang tot hoofroetes en ''n verskeidenheid fasiliteite net ''n klipgooi ver.

Read More

Key Property Features

3
Bedrooms
2
Bathrooms
1
Dining Areas
2
Garages
1
Lounges

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...

Photo Gallery

Manie Oosthuizen

Manie

Oosthuizen

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.5% for 20 years
Apply for a Home Loan
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

3 Bedroom House in Tergniet

R 2 700 000

Contact Agent

Sending Message...

Need a Home Loan?

ooba

Find out how much you can afford, or get prequalified for a home loan today.

We find the money, you find the house!

Contact a Consultant
Your Details
Sending message...

Apply for a Home Loan

Contact
Agent