4 Bedroom House in Tergniet

R 985 000

Manie Oosthuizen

Seeff-Mossel Bay

4 Bedroom House in Tergniet

R 985 000

4 Beds
2 Baths
1 Garages
Floor Area 200 m²
Land Area 559 m²
Rates R 125

Hierdie gevestigde woning in Tergniet het onbelemmerde see-uitsig en teen ''n weggeeprys van R985 000!

Teeldak en gepleisterde huis benodig ''n liefdevolle regmaak maar is gereed vir sy nuwe eienaar om in te trek. 4 Slaapkamers, 2 Badkamers, gevestigde tuin, in omgewing waar nuwe ontwikkeling plaasvind.

Tergniet is ''n stil area naby Grootbrakrivier aan die Tuinroete en is bekend vir die inheemse plantegroei en stil omgewing gelee halfpad tussen George en Mossebaai. Dien skoon strande is ideaal vir lang ente se stap en tussen Mei en November is daar gereeld ook walvisse te sien. Mens en natuur bestaan sy-aan-sy in hierdie paradys wat ook bekendstaan as die Eden-omgewing. Die nabye kunsroetes, fiets en wandelpaaie en ander aktiwiteite maak hierdie die ideale tuiste - al is dit nie dei enigste huis nie, maar jou vakansietuiste!

Read More

Key Property Features

4
Bedrooms
2
Bathrooms
1
Dining Areas
1
Garages
1
Lounges

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...

Photo Gallery

Manie Oosthuizen

Manie

Oosthuizen

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.5% for 20 years
Apply for a Home Loan
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Similar Property for Sale in Tergniet

4 Bedroom House in Tergniet

R 985 000

Contact Agent

Sending Message...

Need a Home Loan?

ooba

Find out how much you can afford, or get prequalified for a home loan today.

We find the money, you find the house!

Contact a Consultant
Your Details
Sending message...

Apply for a Home Loan

Contact
Agent