3 Bedroom Townhouse in Tergniet

R 1 170 000

Manie Oosthuizen

Seeff-Mossel Bay

3 Bedroom Townhouse in Tergniet

R 1 170 000

3 Beds
1 Baths
1 Garages
Floor Area 96 m²
Land Area 96 m²
Levy R 600

'n Ruim drie slaapkamer eenheid in hierdie gewilde, rustige kompleks in Tergniet, Mosselbaai.

Hierdie ideale vakansiewoning, wat maklik jou aftreewoning kan word, is binne maklike bereik van die nodige geriewe en beskik ook oor 'n badkamer met stort en aparte gaste-toilet . Die huis het 'n binnebraai asook 'n kaggel . Die oop-plan leefareas bestaan uit 'n sitkamer, kombuis en eetkamer. Die sitkamer maak oop op 'n houtdek met 'n eiesoortige see-uitsig wat strek vanaf Mosselbaai tot Tergniet. Die huis het 'n waskamer en 'n enkel motorhuis.

Tergniet is geleƫ tussen Mosselbaai en Groot Brakrivier en alhoewel dit 'n klein-dorpie atmosfeer het, is dit slegs minute vanaf die N2 snelweg - George lughawe is 20 minute weg en die kleurryke Groot Brakrivier is 5 minute vr!

Read More

Key Property Features

3
Bedrooms
1
Bathrooms
1
Dining Areas
1
Garages
1
Lounges

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...

Photo Gallery

Manie Oosthuizen

Manie

Oosthuizen

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.5% for 20 years
Apply for a Home Loan
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

3 Bedroom Townhouse in Tergniet

R 1 170 000

Contact Agent

Sending Message...

Need a Home Loan?

ooba

Find out how much you can afford, or get prequalified for a home loan today.

We find the money, you find the house!

Contact a Consultant
Your Details
Sending message...

Apply for a Home Loan

Contact
Agent