3 Bedroom Apartment in Diaz Beach

R 1 490 000

Frans du Plessis

Meridian Realty

3 Bedroom Apartment in Diaz Beach

R 1 490 000

la palma villas, karveel crescent
3 Beds
2 Baths
1 Garages
Floor Area 97 m²
Rates R 750
Levy R 1429

VAT MY, MAAK MY JOUNE!

Prag eenheid opsoek na nuwe eienaar!

'n Asemrowende geleentheid om nuwe herinneringe te skep met hierdie prag eenheid gele te Dias Strand. Die drie slaapkamer eenheid bied son, see en laatmiddag vuur aansteek in 'n area wat uit sy nate gaan bars oor die Desember vakansie.

Die oopplan kombuis beskik oor al die moderne geriewe met luukse graniet afwerkings. Die ruim leefarea beskik oor 'n toegeboude balkon met ingeboude braai en verseker verdere plesier selfs al is die weer nie jou maat nie.

Twee volle badkamers maak die lewe makliker en laat toe dat almal hul vakansie kan geniet. Die eenheid het ook sy eie motorhuis wat baie skaars is met vandag se eiendom.

Met direkte toegang na die strand kan die hele familie in ? japtrap reg wees vir Suid Afrika se gunsteling vakansie tydverdryf en om iets te gaan haal wat vergete agter gebly het is nou nie meer 'n dag uitstappie nie.

Die kompleks het 24 uur sekuriteit met toegang beheer wat ekstra gemoedsrus bied vir almal.

Moet nie hierdie geleentheid misloop nie.

Read More

Key Property Features

3
Bedrooms
2
Bathrooms
1
En-suite
1
Garages
1
Lounges
Access Gate
Balcony
Built In Braai
BIC
Fireplace
Kitchen
Satellite

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.5% for 20 years
Apply for a Home Loan
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Experience Mossel Bay to Glentana

With warm, beach-going weather throughout the year and kilometres of amazing beaches, Mossel Bay is a seaside wonder. Experience the riches of the Indian Ocean, the Cape fynbos, and the Outeniqua Mountains all within this neighbourhood in the Western Cape. There's an abundance of outdoor activities where the natural beauty of this area can be appreciated. A rich history and culture exists here, and is displayed in museums, historical sites and more.

Find out more about Mossel Bay to Glentana

3 Bedroom Apartment in Diaz Beach

R 1 490 000

Contact Agent

Sending Message...

Apply for a Home Loan

Contact
Agent