3 Bedroom Apartment in Hartenbos

R 1 550 000

Rinus Scheepers

Owner

3 Bedroom Apartment in Hartenbos

R 1 550 000

15 trippel sewe, 6 kompanjelaan
3 Beds
2 Baths
2 Garages
Floor Area 153 m²
Land Area 153 m²
Rates R 763
Levy R 1180

LW: Agente, moet my asseblief nie kontak nie.

Trippel Sewe is 'n sekuriteitskompleks wat baie sentraal geleƫ is en word omring deur die skoonheid van die Tuinroete. Apteek, bottelstoor, dokters, haarkapper, restaurante, rolbalbaan, slaghuis, Spar en tuisnywerheid is net 'n paar dienste/plekke wat stapafstand is.

Die luukse woonstel, met baie netjiese afronding het 3 slaapkamers en 2 volle badkamers. Die eenheid het ook 'n oopplan-sitarea en -kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, asook spasie vir dubbeldeur-yskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroƫr. 'n Ingeboude/onderdak-braai vorm deel van die toegeboude stoep. Alle deure en vensters het Trellidor-diefwering. Twee motorhuise langs mekaar, albei met afstandbeheerde deure, wat reg onder die woonstel is, waarvan een 'n tandem is en 'n buite skadunet-parkering, wat d.m.v. 'n aparte afstandbeheerde hek beheer word, is ingesluit. 'n Hysbak is beskikbaar vir toegang tot motorhuise. Eie buite-kraan en privaat-hekkie.

Hartenbos se Blouvlagstrande is meer as 5 km lank, daar is 'n rivier met roeibote, en die waterpark aan die seekant het swembaddens en waterwurms. Gedurende die hoogseisoen is Hartenbos se strand 'n fees van stalletjies wat alles verkoop - van seekos tot klere. Buitelug-aktiwiteite is ook baie gewild in Hartenbos. Voornemende besoekers kan uitsien na visvang, bootvaarte, duik, snorkel, swem, stap, abseil, en valskermsweef.

Read More

Key Property Features

3
Bedrooms
2
Bathrooms
1
Covered Parkings
1
Dining Areas
1
En-suite
2
Garages
1
Lounges
10
Open Parkings
1
Storeys
Access Gate
Built In Braai
BIC
Family Tv Room
Fenced
Fireplace
Garden
Garden Cottage
Guest Toilet
Intercom
Kitchen
Laundry
Pantry
Patio
Pool
Satellite
Scenic View
Scullery
Study
Tv

Email the Owner  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Rinus Scheepers
Owner
For sale by owner

Contact Owner

Sending Message...

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.5% for 20 years
Apply for a Home Loan
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Experience Mossel Bay to Glentana

With warm, beach-going weather throughout the year and kilometres of amazing beaches, Mossel Bay is a seaside wonder. Experience the riches of the Indian Ocean, the Cape fynbos, and the Outeniqua Mountains all within this neighbourhood in the Western Cape. There's an abundance of outdoor activities where the natural beauty of this area can be appreciated. A rich history and culture exists here, and is displayed in museums, historical sites and more.

Find out more about Mossel Bay to Glentana

3 Bedroom Apartment in Hartenbos

R 1 550 000

Rinus Scheepers
Owner
For sale by owner

Contact Owner

Sending Message...

Apply for a Home Loan

Contact
Agent