5 Bedroom House in Mossel Bay Central

R 3 700 000

Manie Oosthuizen

Seeff-Mossel Bay

5 Bedroom House in Mossel Bay Central

R 3 700 000

5 Beds
5 Baths
2 Garages
Floor Area 360 m²
Land Area 588 m²
Rates R 525

Word deel van die oneindige see-aktiwiteite van jou voorstoep af - maak oop in Somer en maak toe in Winter!

Hierdie soliede eiendom is in tradisionele steenwerk gebou, EN TOE bedek met Nu Tec vir die beste van beide wrelde!

Los die wreld en sy sorge agter jou wanneer jy die paradys aan die Suid-Kaapkus betree. Reuse dekke met direkte see-uitsig wat oopgemaak of toegelaat kan word verseker dat die weer nooit jou baas word nie - sit en bekyk die see of stap oor die pad tot op die sand!

Hierdie woning het plek om ''n hele familie gemaklik te huisves, met aparte slaapakkommodasie en badkamers bo en onder. Die ruim leef-en-onthaalvertrekke vorm die middelpunt van die huis tesame met gerieflike kombuisfasiliteite

Hier maak families onthou-tye! Of mens nou op die dek l en sonbrand in die somer of knus agter die voudeure na die ren l en luister, hierdie eiendom bied alles!

Dwarswegstrand is ''n klein dorpie gesetel in die perfekte Tuinroete midde tussen George en Mosselbaai. Mens en Natuur bestaan hier naas mekaar in die mees ongerepte omgewing. Daar is ook ''n kunsroete, wandelpaaie, fietsroetes, onnoembare hoeveelhede kulturele aktiwiteite asook fees-en-musiekgeleethede.

Dit alles slegs minute van die N2 snelweg en die George Internasionale Lughawe.

Read More

Key Property Features

5
Bedrooms
5
Bathrooms
1
Dining Areas
2
Garages
1
Lounges

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.5% for 20 years
Apply for a Home Loan
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Experience Mossel Bay to Glentana

With warm, beach-going weather throughout the year and kilometres of amazing beaches, Mossel Bay is a seaside wonder. Experience the riches of the Indian Ocean, the Cape fynbos, and the Outeniqua Mountains all within this neighbourhood in the Western Cape. There's an abundance of outdoor activities where the natural beauty of this area can be appreciated. A rich history and culture exists here, and is displayed in museums, historical sites and more.

Find out more about Mossel Bay to Glentana

5 Bedroom House in Mossel Bay Central

R 3 700 000

Contact Agent

Sending Message...

Need a Home Loan?

ooba

Find out how much you can afford, or get prequalified for a home loan today.

We find the money, you find the house!

Contact a Consultant
Your Details
Sending message...

Apply for a Home Loan

Contact
Agent