RealNet Mosselbaai

About RealNet Mosselbaai

RealNet, Mosselbaai het sy kantoor op 01 Oktober 2009 in die Bayview sentrum geopen.Die franchise is deel van die 58 franchise’s landwyd en word daar tans twee tot vier franchise’s per maand geopen.Die afgelope jaar in die  huidige ekonomiese tyd het die franchise verskeie transaksies beklink tot voordeel van die hele RealNet Eiendomsgroep.Die visie van die agentskap is om die besigheid op te bou tot die mees winsgewendste franchise in die area met agente wat ‘n verskil maak in ander mense se lewens en die RealNet waardes uitvoer en nastreef.Ons spesialiseer in die  kope en verkope van residentiële, kommersiële,erwe,plase en plotte.Ons behartig ook langtermyn asook kortermyn verhurings.

Quick Search property for sale: e.g. 3 bed flat for sale in centurion; or by reference number e.g. E12345