Leapfrog, Leapfrog Bethlehem


Contact Office

3 Theron Street, Bethlehem, Free State

Agents

About Leapfrog, Leapfrog Bethlehem

Ons het vyf agente wat werksaam is in en rondom Bethlehem.

Die kantoor is nog in sy kinderskoene aangsien dit eers in Mei 2012 geopen het. Ons spog egter reeds met baie goeie prestasies van ons agente.

By die onlangse “Award” toekennings, het Leonie Roos die volgende twee toekennings gekry:

  • Outstanding achievement: Regional Top Country Agent – Sales Vallue 2013,

  • Outstanding achievement: Business Class 2013.

Daar was 88 mense waaruit gekies kon word vir hierdie groot pryse!