3 Bed House in Jan Kempdorp

3 2.5 1 1107 m²

Die woonhuis is uitstekend geprys en gerieflik geleƫ en is stafafstand van die hospitaal en dorpsgebied.

Kom stap saam met my deur die huis.

By die voordeur stap jy direk in die oopplan woon/eetkamer in wat links uitloop na ''n sonnige vertrek wat aangewend kan word hetsy vir ''n motorhuis sou jy wou, of kantoor of selfs ''n 4de kamer.

Die huis se kombuis het ongelukkig geen kaste in nie maar die positiewe kant is dat die koper sy kombuiskaste self kan uitl. Die kombuis het ook ''n deur na die eerste gang wat lei na die kamers.

Die drie kamers het ingeboude kaste en die ruim hoofslaapkamer het ''n en-suite badkamer met bad, wasbak en toilet . Die hoofslaapkamer lei ook na ''n klein waskamer en pakkamer.

Die badkamer in die gang het ''n bad en wasbak en wasmasjien aansluiting.

Daar is ''n aparte gaste toilet in die gang.

Buite is ''n toilet en klein stoorkamer.

Die erf agter is groot met moontlikheid vir ''n verdere motorafdak. Daar is egter ''n afdak by die agterdeur.

Die erf is aan 3 kante toe maar is afgeskort om diere agter te hou.

Kom kyk na die potensiaal !

Die huis is gewaardeer deur ''n Bankwaardeerder.

Gratis pre kwalifikasies vir alle finansierings kopers.

Ek wag vir jou oproep. Moenie die een mis nie.

Property details

  • Listing number T4342252
  • Property type House
  • Erf size 1107 m²

Property features

  • Bedrooms 3
  • Bathrooms 2.5
  • Lounges 2
  • Dining Areas 1
  • Covered Parkings 1
  • Pet Friendly
  • Laundry

Photo gallery

>