552 ha Farm in Jan Kempdorp

552 ha

Die plasie van 552 hektaar is sommer naby Jan Kemp gelee en bestaan tans uit

- rondom 20 hektaar lusern

- 12 hektaar pekanneutte in verskillende stadiums

- 35 hektaar onder spilpunt

- rondom 15 hektaar onder vloed en handlyn besproeiing

Die landerye en geboue beslaan so 50 hektaar en weiding so min of meer 400 hektaar.

Verder is daar ''n ge-elektrifiseerde skaapkraal by die huis (baie netjies). Daar is ook ''n beeskraal en groot store.

Die plaas het ook ''n netjiese (binne en buite) drieslaapkamer huis waarvan alle vensters diefwering het, veiligheidshekke en ook ''n alarmstelsel.

Daar is twee boorgate by die huis waarvan net een toegerus is.

Daar is ''n verdere twee boorgate in die veld met windpompe en dan een boorgat by die kraal met dompelpomp.

Die eenkant van die plaas het wildsheining.

Kontak my vir meer inligting of om te besigtig.

-

Property details

  • Listing number T4564068
  • Property type Farm
  • Erf size 552 ha

Photo gallery

>