Aristea Properties


Contact Office

25 Long Street Bredasdorp 7280

Residential Property For Sale

Commercial Property For Sale

Agents

About Aristea Properties

Ek is reeds 25 jaar woonagtig in Bredasdorp, waarvan ek die afgelope 16 jaar reeds eiendom verkoop in Bredasdorp.

Bredasdorp is geleë in die Overberg streek in die Wes Kaap, 'n pragtige plattelandse dorp, waar meestal dit bestaan uit 'n Boere Gemeenskap.

Ons logo van die besigheid is:

Trust Us To Change Your Future

Vertrou Ons Om Jou Toekoms Te Verande

Hiermee bied ons 'n kwaliteit diens aan Kopers, Verkopers, Huurders en Verhuurders. Dit is 'n baie kompiterende mark waarin ons werk en het nodig om absolute kwaliteit diens aan kliënte te lewer.

Ons skep vertroue en eerlike verhoudinge met ons Kliënte en sorg dat ons nadiens van uitstaande gehalte is.

Ons hanteer, verkope van eiendom en ook doen ons verhuring van eiendom.